N POST-APARTHEIDSERA IN SUID-AFRIKA MET SPESIFIEKE ...
N POST-APARTHEIDSERA IN SUID-AFRIKA MET SPESIFIEKE ...
N POST-APARTHEIDSERA IN SUID-AFRIKA MET SPESIFIEKE ...
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
30

genoegsame bewys dat Afrikaans reeds so vroeg as die jaar 1800 plaaslik in sy huidige vorm

gebesig is. (Scholtz, 1980 : 3)

2.1.3 Linguistiese eienskappe van Afrikaans

Afrikaans kan beskou word as die versameling van verskeie variante vorme wat geskiedkundig en

geografies die aard van die taal bepaal. In sy voorwoord tot So praat ons Namakwalanders, (Links,

1989) se Ponelis dat dit onwaar is dat Mrikaans nie dialekte het nie. Volgens hom is die

onderskeidende kenmerke nie so skerp as die onder die dialekte van Nederlands ofDuits nie, maar

die verskille is (of was) groter as wat vroeer algemeen aanvaar is. "Die gebied van die Afrikaanse

dialektologie is 'n bree veld en selfs waar 'n navorser hom begewe op die terrein van 'n bepaalde

dialek of streektaal, ondervind hy dat die afgebakende veld ook net so omvangryk is. Taal is iets

wat saamhang met die gees en die geesteservaring van die sprekers en om 'n getroue weergawe

van 'n bepaalde streek se taalgebruik te kan gee, sou 'n mens moet rekening hou met ten minste

een belangrike feit: die menslike gees het verskillende stemminge en dit befuvloed die taalgebruik

in die algemeen." (Links, 1989: 1)

Van Rensburg, Du Plessis, Klopper (1989: 69) onderskei vier basiese variantevorme in vroee

Afrikaans wat as volg na aanleiding van geografiese verspreiding benoem word:

Kaapstadse Afrikaans

V oortrekker -Afrikaans

(ook Kaapse SkiereiIand Afrikaans)

Vrystaatse Afrikaans

Transvaalse Mrikaans

Oranjerivier-Afrikaans : Griekwa-Mrikaans

Mrikaans van die Richtersveld ..

2.1.3.1 Onderskeidende kenmerke van Afrikaans ten opsigte van bepaalde linguistiese kategoriee

a) Woordeskat

Die grootste persentasie van die Afrikaanse woordeskat is leenwoorde uit ou Nederlandse

terminologie, maar die twee tale het sedert die 17de eeu los van mekaar ontwikkel. Afrikaans het

oor die jare heen meer en meer sy eie nuwe woorde, veral op die gebied van die boerdery, jag,

veldlewe en die verskeie vakgebiede geskep. Afrikaans het ook uitgebreid woorde van ander tale