01.05.2013 Views

N POST-APARTHEIDSERA IN SUID-AFRIKA MET SPESIFIEKE ...

N POST-APARTHEIDSERA IN SUID-AFRIKA MET SPESIFIEKE ...

N POST-APARTHEIDSERA IN SUID-AFRIKA MET SPESIFIEKE ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

11

tape fragments among the ancient bones ... " is gevind om vir ons 'n aanduiding te gee van hoe en

wat daar gekommunikeer is nie.

Pogings om die oorsprong van taal te herontdek het gefaal, want kinders wat sonder 'n taal groot

geword het, en as proefkonyne kon dien, was taalloos. Yule (1990 : 132) noem die voorbeeld van 'n

Amerikaanse dogter wat tot op die ouderdom van dertien weerhou is van fisiese, sensoriese, sosiale

en emosionele kontak. Kort na haar bevryding uit die plek van aanhouding het sy die geluide van

mense om haar begin namaak en het daarna deur dieselfde stadia van taalverwerwing as babas

gegaan. Yule (1990: 2) se: "If human language did emanate from a divine source, we have no way

of reconstructing that original language, ... "

'n Teorie ten opsigte van die moontlike ontstaan van taal as gevolg van onomatopelese gebruik is

geformuleer. Daar kom in aIle tale woorde voor wat 'n nabootsing van natuurlike klank is. Enkele

voorbeelde is:

Engels:

Afrikaans:

Zulu:

Xhosa:

Noord-Sotho:

splash, bang, boom, rattle,

buzz, screech.

toeter, hoep-hoep, boem,

kokkewiet, piet-my-vrou.

isithuthuthu (motorfiets)

inkukhu (hoender)

isibhamu (geweer)

isithuthuthu (motorfiets)

duduma (donderweer)

isitshixo (sleutel)

vuthuza (die wind waai)

ingcongconi (muskiet)

thuthuthu (motorfiets)

kgogo (hoender)

kgalagalo (weerklank)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!