01.05.2013 Views

historiese perspektiewe op die verhouding tussen die nederduitse

historiese perspektiewe op die verhouding tussen die nederduitse

historiese perspektiewe op die verhouding tussen die nederduitse

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

samelewings. Daar word dus gewys dat die mensdom se geloof in God ‘n bepalende

invloed uitoefen op die wyse waarvolgens selforganisasie in streke en gemeenskappe

plaasvind. Dit is egter ook duidelik dat die mens se indruk van die stoflike wêreld die

wyse beïnvloed waarop daar oor God gedink word. In hoofstuk een, as ‘n inleidende

hoofstuk, word dié onderwerp ondersoek deur op sommige ontwikkelinge in die

Christendom te fokus.

Ten einde die tydperk 1980-1990 behoorlik te kan begryp, is dit nodig om kortliks ook te

let op die veranderinge wat voorheen in beide die NGK en die regering plaasgevind het

en op die historiese invloed van die veranderinge op die samelewing. Hoofstuk twee bied

hierdie agtergrond. In dié hoofstuk val die klem op die NGK se ontstaan, die

ontwikkeling van die proses van afsonderlike ontwikkeling in Suid-Afrika, asook die

NGK se rol in die ontstaan van die apartheidsbeleid en die Bybelse regverdiging

daarvan. Die studie maak dit duidelik dat die teologiese regverdiging van apartheid reeds

by die aanvang daarvan tot meningsverskille en verset in die NGK gelei het en dat dit

versnel het namate die implementering van apartheid toenemend onder druk verkeer het.

Apartheid word beskou vanuit die ekonomiese en politieke klimaat waaruit dit ontwikkel

het en hoe die beleid neerslag in die godsdienstige lewensbeskouing van blanke

Afrikaners gevind het. ‘n Historiese agtergrond rondom die vroeë unieke verhouding

tussen die NGK en blanke Afrikaners is dus noodsaaklik om die hantering en

belangrikheid van latere prosesse in die regte perspektief te kan plaas.

Gedurende die apartheidsjare het die NGK se beleid ten opsigte van landsbestuur in ‘n

groot mate dié van die regering ondersteun, en dit is hierdie situasie wat sowel die Kerk

as die regering, maar ook die blanke Afrikaners van Suid-Afrika, toenemend geïsoleer en

mettertyd verdeel het. In hoofstuk drie val die klem op die isolasie van die NGK deur die

kerklike gemeenskap binne sowel as buite die grense van Suid-Afrika. Dit toon aan hoe

die NGK onder druk geplaas is om oor die teologiese regverdiging van die

apartheidsbeleid te besin en dit te laat vaar.

In hoofstuk vier word die ontplooiing van die proses in die tydperk onder bespreking

ondersoek waarvolgens die NGK die teologiese regverdiging van die apartheidsbeleid

laat vaar en gevolglik geskeur het. Dit is gekenmerk aan die desentralisasie van mag

iii

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!