01.05.2013 Views

historiese perspektiewe op die verhouding tussen die nederduitse

historiese perspektiewe op die verhouding tussen die nederduitse

historiese perspektiewe op die verhouding tussen die nederduitse

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

spraak gehou. Vir Obama was elke openbare platform in daardie stadium ‘n belangrike

geleentheid om sy visie vir die VSA te verduidelik en steun te werf. Hy was in ‘n

wedloop gewikkel met die baie gewilde senator Hillary Clinton vir die posisie van

presidentskandidaat van die Demokratiese Party. Gedurende sy 45-minuut lange

toespraak bespreek Obama uitvoerig die rol wat Christene in die opkoms van die VSA

gespeel het, onder andere gedurende die Amerikaanse Revolusie en die menseregtebewegings

van die 20ste eeu. Hy lê klem op die noodsaaklikheid van geloof in politieke

sake en verklaar dat “my faith teaches me that I can sit in church and pray all I want, but

I won’t be fulfilling God’s will unless I go out and do the Lord’s work”. 74 In dieselfde

asem waarsku Obama tydens sy toespraak teen Christelike fundamentalisme. Volgens

Obama is geloof in die verlede té dikwels gebruik om mense te verdeel, eerder as om

mense te versoen. Sy kritiek is veral gemik teen die “so-called leaders of the Christian

right, who’ve been all too eager too exploit what divides us”. 75

Die ontstaan van georganiseerde Christelike fundamentalisme in die VSA word veral

met die totstandkoming van die Moral Majority in 1979 geassosieer. Die Moral

Majority, met die teoloog Jerry Falwell as hulle leier, beïnvloed veral gedurende die

1980’s die politieke arena as ‘n drukgroep. Dit dien as ‘n skakel tussen hoofsaaklik

konserwatiewe Protestantse Amerikaners en bepaalde politieke kandidate wat konserwatiewe

kiesers se belange op die hart dra. Dit is ‘n organisasie wat poog om op ‘n

demokratiese wyse konserwatiewe Christelike oortuigings in politieke besluite te

weerspieël, veral met betrekking tot wetgewing. Dit moedig Christene aan om polities

aktief te word deur onvoorwaardelike deelname aan elke aspek van die VSA se

demokratiese bestel. Christelike fundamentalisme het in die tyd ontwikkel tot ‘n

gerekende politieke magsblok, bekend as die Christian Right. Hulle is uitgesproke

gekant teen homoseksualiteit, feminisme, aborsie, die evolusieleer, sosialisme en

kommunisme. Die letterlike vertolking van die Bybel lê hulle na aan die hart. 76

74

L. Goodstein, “Faith has role to play in politics, Obama tells church”, , 24.06.2007.

75

Ibid.

76

R.C. Liebman, “Mobilizing the moral majority” in R.C. Liebman en R. Wuthnow (reds.), The new

Christian Right. Mobilization and legitimation, pp. 49-69.

25

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!