01.05.2013 Views

historiese perspektiewe op die verhouding tussen die nederduitse

historiese perspektiewe op die verhouding tussen die nederduitse

historiese perspektiewe op die verhouding tussen die nederduitse

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

state en godsdiensvryheid word nie gelate aanvaar nie. 97 In moderne demokrasieë word

godsdiensvryheid gewoonlik deur howe en deur die staat erken. ‘n Voorbeeld hiervan is

Suid-Afrika waar die grondwet voorsiening vir hierdie vryheid maak en die verantwoordelikheid

op die regering plaas om hierdie reg van mense te beskerm. 98 Daar is dus geen

onduidelikheid in Suid-Afrika nie oor die reg van mense om godsdienste te beoefen wat

nie enige ander wet, soos dieremishandeling of haatspraak, oortree nie. Geen godsdiens

mag onderdruk word nie en geen godsdiens mag die regte van ander landsburgers

onderdruk nie. Geloofsgemeenskappe is ook selde geneig om by partypolitiek betrokke

te raak. Die verskynsel dat kerkleiers of politici godsdiens openlik as platform vir

stemwerwery gebruik, is nie ongehoord nie, maar wel ongewoon. Een van die min lande

waar hierdie verskynsel wel in die verlede voorgekom het, is Roemenië. 99 ‘n Bekeerling

van enige godsdiens spring egter nie die lewenswyse wat godsdiens van die mens vereis

ooit heeltemal vry nie en godsdiens speel in baie gevalle ‘n belangrike rol in die manier

waarop samelewings hulself orden. In die opsig bestaan daar dus ‘n ooreenkoms tussen

die funksies van politiek en godsdiens, omdat politiek ook die instrument is waarmee

samelewings kollektiewe besluite neem. 100

‘n Belangrike wyse waarop godsdiens politieke ontwikkeling beïnvloed, is deurdat

godsdiens ‘n invloed op kieserspatrone uitoefen. Die aard van politiek, veral die aard van

demokrasie, beteken dat drukgroepe maklik ontstaan. Hierdie drukgroepe kan hulself op

‘n verskeidenheid van maniere mobiliseer. Gedurende Suid-Afrika se apartheidsjare het

mense hulself volgens ras gemobiliseer, maar politieke oortuiging, ideologie, kultuur,

taal en godsdiens is alles faktore wat ook in dié jare hierdie funksie sou kon vervul. ‘n

Meningsopname in die VSA in 1999 het getoon dat minder as die helfte van die persone

wat daaraan deelgeneem het vir ‘n politieke kandidaat sal stem wat in geen god glo nie.

Hierdie tendens dui dat geloof en godsdiens ‘n noemenswaardige invloed op kiesers kan

uitoefen. 101

97

A. Heywood, Politics (2de uitgawe), p. 38.

98

Republiek van Suid-Afrika, Die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, Wet 108 van 1996,

Artikel 31.

99

Van de Beek, pp. 317-320.

100

Heywood, p. 5.

101

Dawkins, p. 26.

33

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!