01.05.2013 Views

historiese perspektiewe op die verhouding tussen die nederduitse

historiese perspektiewe op die verhouding tussen die nederduitse

historiese perspektiewe op die verhouding tussen die nederduitse

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

2.6 Die Protestantse Reformasie

Die Reformasie word as een van die belangrikste ontwikkelings in die geskiedenis van

die Christelike geloof beskou. Gedurende die 16de eeu was die gesag van die Rooms-

Katolieke Kerk uitgedaag en ontevredenheid met dié kerk het wydverspreid voorgekom.

Die vooruitgang van Europeërs op tegnologiese en akademiese terrein het veranderinge

in die lewensuitkyk van mense tot gevolg gehad. Kennis van natuurwetenskappe het die

gedagte laat ontstaan dat die mensdom nie ‘n slaaf is van natuurkragte nie en dat die lot

van mense deur menslike ingryping verander kan word. Die hiërargiese werkswyse van

die Katolieke Kerk het onder skoot gekom en die rol van geestelike leiers in politieke

vraagstukke is bevraagteken. Ook teologies was die Katolieke Kerk verwerp, omdat daar

gevoel is dat die klem te veel op die belangrikheid van ‘goeie dade’ as in die verlossing

van Jesus geplaas word. 39

Die kerklike Reformasie word nie meer as ‘n enkele groot gebeurtenis beskou nie, maar

eerder as ‘n reeks gebeure wat die orde in Europa ingrypend verander het. Een van die

eerste figure wat met die Reformasie geassosieer word, is John Wycliffe wat gedurende

die 14de eeu geleef het. Hy het die Bybel in Engels vertaal en die spandabelrige

lewenswyses van geestelike leiers gekritiseer deur op die eenvoudige lewenswyse van

antieke Christene te wys. Gevolglik het Wycliffe met die Katolieke Kerk gebots. Sy

leerstellings het nie tot ingrypende transformasie gelei nie en van sy aanhangers is na

afloop van sy dood as gevolg van hulle verset teen die Katolieke Kerk vervolg en

vermoor. Die figuur wat egter die sterkste met die Reformasie geassosieer word, is

Martin Luther. Op 31 Oktober 1517 het Luther uitsprake en beleidsrigtings van die

Katolieke Kerk uitgedaag. Sy uitdaging van die gesag van dié kerk het ‘n storm ontketen

wat sy lewe in gevaar gestel het. Verskeie praktyke van die Katolieke Kerk is deur

Luther gekritiseer. Die politieke mag van die pous en die afsondering van individue om

‘n groter spirituele ervaring te verkry, asook die noodsaaklikheid van selibaatheid van

geestelike leiers, is van die onderwerpe waarvan Luther van die bestaande orde verskil

39

S. Kreis, “The history guide. Lectures on early modern European history. Lecture 3: The Protestant

Reformation”, , 03.08.2009.

13

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!