01.05.2013 Views

historiese perspektiewe op die verhouding tussen die nederduitse

historiese perspektiewe op die verhouding tussen die nederduitse

historiese perspektiewe op die verhouding tussen die nederduitse

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

evolusie tot gevolg gehad wat ook met dwelmmisbruik gepaardgegaan het. ‘n Gebrek

aan ervaring het egter die politieke aktiwiteite van fundamentele Christene soms in die

wiele gery. Anti-homoseksuele en anti-aborsie-uitsprake is dikwels as onchristelik ervaar

en in swak smaak. Uit die bostaande aanhaling is dit waarskynlik so dat rassisme ook

daar ‘n rol in die denke van verskeie Protestantse konserwatiewe Amerikaners gespeel

het, hoewel dit nie as ‘n deurslaggewende faktor beskou kan word vir die opkoms van

Christelike fundamentalisme in die VSA nie. 81

Die Christelike geloof waarteen Barack Obama hom tydens sy toespraak uitgespreek het,

is ‘n Christelike lewenswyse wat drasties verskil van die humanistiese aard van Jesus se

lewensverhaal soos dit in die Christelike Bybel vertel word. Dit is ook teenstrydig met

verskeie geestelike en politieke leiers, soos Martin King jr., Moeder Teresa en pous

Johannes Paulus II, wat van die Christelike boodskap ‘n baken van hoop in tye van

maatskaplike, sosiale, ekonomiese en politieke onstabiliteit gemaak het. In plaas van

vrede verkondig dit vyandskap tussen Christene en diegene wat nie God se gebooie

nakom nie. In plaas van naasteliefde verkondig dit weersin in buite-Bybelse spirituele

aansprake en beskou ongelowiges as onpatriotiese landsburgers. Die politieke aktivisme

van fundamentele Christene in die VSA is tot vandag toe nog ‘n belangrike faktor, maar

dit het veral gedurende die regeringstyd van president Ronald Reagan hoogty gevier

vanwaar dit stelselmatig ‘n kleiner houvas op politieke sake verkry het. 82

3. DIE POLARISERENDE AARD VAN RELIGIE EN WEDYWERING OM

OPENBARE MENING

3.1 Die genuanseerde aard van religie se impak op samelewings en die

beperkinge van georganiseerde ateïsme

“(T)he world faiths embody truths unavailable to economics and politics, and they

remain salient even when everything else changes. They remind us that civilisations

survive not by strength but by how they respond to the weak; not by wealth but by the

81 Ibid., pp. 310-316.

82 Armstrong, A history of God ..., pp. 457-458.

27

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!