01.05.2013 Views

historiese perspektiewe op die verhouding tussen die nederduitse

historiese perspektiewe op die verhouding tussen die nederduitse

historiese perspektiewe op die verhouding tussen die nederduitse

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Katolieke Kerk ‘n belangrike skakel tussen die spirituele en politieke ervaring van mense

gemaak. 66

Christene in die voormalige USSR was aan grootskaalse onderdrukking blootgestel,

maar die kerk in Rusland het die aanslag oorleef. Artikel 124 van die 1918-grondwet in

dié land het gespesifiseer dat “freedom of religious worship and freedom of antireligious

propaganda are recognised for all citizens”. 67 Net soos in die geval van Nazi-

Duitsland is daar gepoog om ‘n kerk tot stand te bring wat die ideologie van die regering

goedgesind sou wees. Gedurende die 1920’s was groot projekte van stapel gestuur om

godsdienstige aktiwiteite te reguleer. Gedurende die Tweede Wêreldoorlog was daar

egter ‘n groot oplewing in godsdienstige aktiwiteite in die USSR. Stalin het in dié

stadium ook begin om die kerk in te span vir sy eie politieke oogmerke. Die kerk het,

soortgelyk aan die omstandighede in Nazi-Duitsland, ‘n instrument van die regering

geword vir eie gewin. 68 Vir Christene in die voormalige USSR was hulle geloof vir lank

‘n verskynsel wat beperk was tot ‘n kerkdiens in ‘n gebou wat deur die staat goedgekeur

is. Hulle kon op geen manier vanuit hulle Christelike oortuiging die politieke of sosiale

welstand van medemense probeer beïnvloed nie. As gevolg van hulle geloof is hulle

geleenthede in die arbeidsmark beperk, maar solank hulle hul geloof binne die reëls, soos

neergelê deur die staat, nagekom het, is hulle nie vervolg nie. Die situasie het eers in

1990 verander toe nuwe wetgewing deurgevoer is, wat ook die kerkgeboue as

eiendomme van die kerk heringestel het. 69

2.8.3 Politieke en godsdienstige onluste in Noord-Ierland

Politieke en godsdienstige onluste in Noord-Ierland het gedurende 1970-1998 tot die

dood van meer as 3 000 individue gelei met meer as 40 000 slagoffers van geweld. Die

geweld is moeilik vir buitelanders om te interpreteer, omdat die indruk algemeen bestaan

dat die geweld uit konflik tussen Katolieke en Protestante spruit. In ander wêrelddele leef

Katolieke en Protestante grootliks in vrede met mekaar. Die konflik in Noord-Ierland is

66 E.O. Hanson, The Catholic Church in world politics, pp. 235-240.

67 K. Cater, “Sixty years on reflection on the practical relations between Christianity and Marxism-

Leninism in the Soviet Union” in Scarfe en Sookhdeo (reds.), p. 48.

68 P. Walters, “Eastern Europe since the fifteenth century” in Hastings (red.), pp. 314-316.

69 Ibid., p. 318.

23

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!