01.05.2013 Views

historiese perspektiewe op die verhouding tussen die nederduitse

historiese perspektiewe op die verhouding tussen die nederduitse

historiese perspektiewe op die verhouding tussen die nederduitse

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die impak van godsdiens in prosesse van sosiale en politieke konflik is goed

gedokumenteer en dien as inspirasie vir mense wêreldwyd om die wenslikheid van

godsdiens in hulle eie lewens en samelewings te bevraagteken. Die metamorfose van

Westerse samelewings op ekonomiese en kulturele gebied sedert die Europese

Renaissance, maar veral deur die loop van die 20ste eeu, het by baie mense wêreldwyd

die behoefte laat ontstaan om afstand van die ‘uitgediende’ godsdienstige praktyke van

hulle voorgeslagte te doen. Dié gedagtegang is egter nie universeel nie. In talle

samelewings is die impak van godsdiens steeds groot en dien godsdiens as ‘n skakel

tussen moderne mense en antieke samelewings. Persoonlike oortuiging speel ook ‘n

belangrike rol omdat godsdiens aanhou om mense te inspireer.

‘n Belangrike rede waarom ateïsme as oortuiging nie vinnig wêreldwyd opgang maak

nie, is die afwesigheid van ‘n koherente werkswyse en gemeenskaplike benadering wat

deur ateïste gevolg word. Ateïste verskil oor die rol wat hulle eie oortuigings in die

wêreld speel en of hulle geroepe is om gemeenskappe te probeer oortuig om van

godsdiens af te sien al dan nie. Die gevolg is dat ateïste dikwels onder kritiek deurloop

van persone wat ook soos hulle ongelowig is. 87

Godsdiens vervul verskeie funksies in moderne samelewings. ‘n Sentrale agenda in

verskeie godsdienste is die verskaffing van troos aan gebroke en verwarde mense. Die

verskeidenheid van moderne mense se uitdagings maak van godsdiens ‘n ideale hulpbron

om persoonlike uitdagings van enige aard aan te pak. In die proses verleen godsdienstige

oortuiging dan ook identiteit aan individue. Om te deel in die werkinge van ‘n

geloofsgemeenskap bied aan individue die geleentheid om van die onpersoonlike aard

van verskeie moderne instellings te ontsnap waar individue se bestaan hoofsaaklik deur

nommers erken word. Die onegalige wêreldwye verspreiding van rykdom speel ook ‘n

rol, omdat verkeie godsdienste die saligheid van lewe ná die dood propageer. 88 Die

impak van godsdiens op die besluite van mense wêreldwyd is egter nie tot gewone

landsburgers beperk nie. Bekende openbare figure gebruik ook godsdiens as die

inspirasie vir hulle werk. ‘n Goeie voorbeeld hiervan is moeder Teresa, ‘n Katolieke non

87

Ibid., pp. 317-319.

88

G. Dekker, De mens en zijn godsdienst: beschouwingen over de functies van godsdienst en kerk voor

mens en samelewing, pp. 19-20.

29

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!