01.05.2013 Views

historiese perspektiewe op die verhouding tussen die nederduitse

historiese perspektiewe op die verhouding tussen die nederduitse

historiese perspektiewe op die verhouding tussen die nederduitse

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

tradisionele godsdienstige teokratiese politieke sisteem probeer bevorder het. Die

ontwikkeling het gevolge ingehou vir alle mense onder die Ryk wat nie godsdienstig

buigbaar was nie en Christene, sowel as nie-Christene, was in hierdie tyd gruwelik

vervolg. 19

Vir nagenoeg drie eeue sedert Jesus se lewe, het Christene in die Romeinse Ryk voortgegaan

om te midde van vervolging en wantroue te leef, maar uiteindelik breek ‘n

keerpunt aan. In die jaar 312 behaal keiser Konstantyn militêre sukses en skryf dit toe

aan die Christelike godsdiens se invloed. Alhoewel die politeïstiese aard van die Ryk nie

dadelik verdwyn nie, is daar skielik groter verdraagsaamheid teenoor Christene, wat

daartoe lei dat vervolging tot ‘n einde kom. Die verdraagsaamheid van die owerhede

teenoor Christene het daartoe gelei dat namate die aantal bekeerlinge groei die kultuur

van die Romeinse Ryk verander. Nietemin bly godsdiensvryheid ‘n belangrike kenmerk

van die Ryk en gevolglik word ‘n ryk verskeidenheid van godsdienstige praktyke steeds

in daardie stadium geakkommodeer. 20

2.3 Die verspeiding van die Christelike geloof in Europa

Die verspreiding van die Christelike geloof is, net soos in die geval van Jesus se lewe,

nie goed gedokumenteer nie. Daar bestaan wel verskeie teorieë wat die verspreiding van

die geloof probeer verduidelik. Die Romeinse Ryk was besonder goed ontwikkel, met

ingewikkelde vervoer- en kommunikasiestelsels. Die ligging van die Ryk het beteken dat

dit ‘n besonderse invloed op sowel Europa as die Midde-Ooste uitgeoefen het. Daar

word ook vermoed dat die toeganklikheid van die Christelike geloof ‘n belangrike rol in

die verspreiding daarvan gespeel het. Die Christelike geloof was minder klas- en

volksgebonde as ander gelowe in die Ryk, soos byvoorbeeld die Judaïsme. Gedurende

die vyfde eeu, toe Germane aanvalle op die Romeinse Ryk begin loods het, was die

Christelike geloof reeds wyd gevestig, hoewel ander godsdienste steeds algemeen

19

M. Sordi, The Christians and the Roman Empire (vertaal deur A. Bedini uit Italiaans), pp. 26-30.

20

R. MacMullen, Christianizing the Roman Empire, (A.D. 100-400), pp. 43-51.

7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!