01.05.2013 Views

historiese perspektiewe op die verhouding tussen die nederduitse

historiese perspektiewe op die verhouding tussen die nederduitse

historiese perspektiewe op die verhouding tussen die nederduitse

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

wil. Die grens tussen die menslike lot en die wil van God vervaag dus, en ook die

politieke aspirasies van mense is as verteenwoordigend van die uiteindelike wil van God

gesien. Daarom was die politieke rol van die kerk en godsdiens bevraagteken, omdat

politieke ontwikkeling nie deur menslike ingryping bepaal word nie, maar wel deur

Goddelike ingryping, waar God mense gebruik om sy wil te laat geskied. 43

Die reformasie van die kerk het tot verskeie vervolgings gelei. In 1685 het Protestantse

inwoners van Frankryk die beskerming verloor wat hulle onder die wet geniet het.

Grootskaalse vervolging het talle gedwing om landuit te vlug en hulleself in die

Nederlande te vestig. Op dié manier is Franse vlugtelinge ook in 1657 in Suid-Afrika

gevestig nadat die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie (VOC), ‘n handelsorganisasie met

verreikende politieke mag, plase aan die vlugtelinge aangebied het. 44 Die vestiging van

Franse vlugtelinge in die Kaapkolonie het ‘n deurslaggewende rol in die kolonialisasie

van Suid-Afrika gespeel.

2.7 Kolonialisme, sendelinge en die Christelike geloof

Westerse imperialisme en kolonialisme word sterk met die verspreiding van die

Christelike geloof geassosieer. Deur die proses van kolonialisme het die Christelike

geloof ‘n ware internasionale karakter begin verkry. Politieke oorheersing deur

Westerlinge in Afrika en Noord- en Suid-Amerika het beteken dat die kulturele

magsbasis stelselmatig begin verkuif het ten koste van tradisionele lewenswyses en

godsdienste in die gebiede wat deur Europeërs gekolonialiseer is. ‘n Verband tussen die

Christelike geloofsoortuiging en die Westerse lewenswyse is op ‘n kunsmatige wyse

deur veral Europese ontdekkingsreisigers getrek, waarvolgens die Christelike geloof as

‘n soort maatstaf gebruik is vir die kwaliteit van mense se beskawingspeil. Dit is veral

die geval toe Christopher Columbus in 1492 die ‘nuwe’ kontinent van Suid-Amerika

ontdek het. 45

43

Cairns, pp. 308-312; Swart en Zietsman, pp. 206-211; J.A. Heyns, Denkers deur die eeue, pp. 65-77.

44

A.J. Böeseken, Die Nuusbode, pp. 61-63.

45

O.E. González en J.L. González, Christianity in Latin America, pp. 12-13.

15

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!