01.05.2013 Views

Who is guilt y? - Letaba Herald

Who is guilt y? - Letaba Herald

Who is guilt y? - Letaba Herald

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

PAGE 16 LETABA HERALD - Friday 23 May 2008 GENERAL

Argeoloog van formaat

‘n ARGEOLOOG van formaat wat ook nou

die nuwe plaaslike leraar van die Sewende-dag

Adventiste kerk is, Francois du Plessis, het so

pas vanaf die Midde-Ooste teruggekeer met

opwindende argeologiese nuus.

Oor al sy oorsee reise is hy baie beskeie.

Maar vanaf 1966 fynkam hy die argeologiese

landskap in die Midde-Ooste.

Sedert 1980 was hy elke jaar een of twee keer

in lande soos Irak, Sirië, Libanon, Jordanië,

Israel, Egipte, Turkye, Armenië, Griekeland en

Europa.

Hy was ook etlike kere in Amerika om sy

navorsing oor Bybelse argeologie daar aan te

bied.

Met die vraag oor nuwe en opwindende

ondekkings is Du Plessis baie opgewonde:

"ek sou sê my besoek aan Bab ed Dhra, die

Bybelse Sodom in Jordanië. Argeoloë het onlangs

die poort van die stad ontdek. Toe ek daar

stap het ek aan Lot gedink wat daar gesit het toe

twee vreemdelinge die stad genader het.

"By Petra, die Bybelse Sela is die graaf van

die argeoloog baie bedrywig. Daar is ook 'n

splinternuwe stel trappe wat 'n mens teen die

steiltes van Jabal Khubta tot heel bo neem.

Vanaf hierdie hoogte, sien jy 'n panaromiese

blik van die stad met die pragtige Elkazne

Farun in die middel."

Oor sy vier besoeke aan Irak kon hierdie

argeoloog nie uitgepraat raak nie.

"Dit was 'n onvergeetlike ondervinding om

in die herboude suidelike paleis van Nebukadneser

te stap. Met 60 miljoen bakstene het

Saddam Hussein die vroeëre glorie van Babilon

laat herleef. In my verbeelding het ek die

profeet Daniël op die prosessieweg sien stap.

By Nineve het hy oor die aarde gestap waar

die profeet Jona gestap het. Ongelooflike

fondse is hier ontdek en hy vertrou dat argeologiese

werk binne kort hervat sal word.

So 'n bietjie meer as 'n jaar gelede is

Francois genooi om saam met 'n span Amerikaners

na die ark in Armenië te gaan soek. Met

sy vertrek was daar geweldige belangstelling in

die media.

Hy glo dat hy die ligging gevind het waar die

ark gaan rus het, hy vertel: "al die argeololgiese

bewyse staaf my bevinding. Volgens my mening

het Noag en sy nageslag die ark se hout vir

hulle eie doeleindes gebruik. My navorsing

kan op DVD gesien word."

Radio Pretoria gaan op Dinsdag en Woensdag

3 en 4 Junie om 09:00 Francois se eerste

twee praatjies oor argeologie begin uitsaai.

Lesers van die Herald wat na "Kollig op die

Kerk" luister, sal hom daar ook op Sondae kan

h o o r.

Sy navorsing word ook elke Vrydagaand om

19:00 op die "Hope" TV kanaal uitgesaai.

Indien u nie weet hoe om hierdie KANAAL te

kry nie, skakel gerus vir René Winter .

Francois se lesings word twee-weekliks in

die Sewende-dag Adventiste kerk in Aqualaan

aangebied. Op 24 Mei om 11:00 begin Du

Plessis met ‘n lesing oor sy navorsing

aangaande die geskiedenis van Abram.

Hy gaan sy gehoor na plekke soos Ur in Irak

en Haran in Egipte neem. Kom ontmoet die

farao's en ander antieke heersers wat in Abram

se tyd geleef het.

Die leserspubliek kan sy argeologiese

DVD's op 'n gratis leenbasis by Rene Winter

bekom.

U word uitgenooi om saam na Francois te

kom luister. Vir meer inligting skakel:(015) 307

7341.

Francois by die tempel van Hathor in die

Egiptiese skiereiland. Die tempel is deur Amenemhet

III gebou. Hy en sy pa, Senusret III was

tydgenote van Abram.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!