01.05.2013 Views

Who is guilt y? - Letaba Herald

Who is guilt y? - Letaba Herald

Who is guilt y? - Letaba Herald

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

PAGE 6 LETABA HERALD - Friday 23 May 2008 KALENDER

Local talent show

’LOCAL is Lekker’ .... even more so if you can

do it for Jesus! Local exhibitors and artistes are

invited to participate in a talent show, planned

for 11 October this year.

All performing and visual art forms are

welcome.

Exhibitors categories: At R200 per site and

10% of sales. Food stalls, art gallery, furniture,

craft, beads, landscaping, sculpture, and other.

Artist categories: choirs, bands, instruments,

vocal, dance, mime and others.

Register before May at R100 per event.

According to the organisers, Carna and Elize,

‘What ever you can do , you can do for Jesus.’

For more information, contact: 082 829 7683

or 076 276 8626.

Lente en Karolus

kuier op Tzaneen

LENTE en Karoolus kuier weer die einde van

Mei by die NG Wolkberg basaar.

Alle kleuterskole van Tzaneen en omgewing

word hartlik genooi na die geleentheid.

Hulle sal tussen 10:00 en 11:00 op 30 Mei

te sien wees. Ingangsfooie kos R5 per kind.

Karoolus en Lente is die afgelope 21 jaar

betrokke by kinderbediening regoor Suid

Afrika.

Hulle radioprogramme word reeds vir

baie jare op verskeie radiostasies uitgesaai,

waarvan die jongste op RSG nl Storietyd.

Hulle bedien ook by skole, eredienste in

gemeentes, jeugweke, Christus saamtrekke

en kunstefeeste.

Karoolus het in die hoedanigheid van Cor

Uys, ‘n normale gesinslewe. Hy is met

Letitia, wat vir Lente vashou, getroud. Hulle

het twee kinders, Corrie (21 en Tehila (18.)

Hulle is bevoorreg om hulle kinders tuis en

op die paaie van Suid Afrika, te onderrig.

Die basaar op 30 en 31 Mei bied weer

eens heerlike basaarkos, lekkergoed en speletjies.

Skakel Elsa by die kerkkantoor by (015)

307-4062 vir navrae.

Alzheimer kursus

‘n KURSUS waarin hulp verleen word hoe om

‘n Alzheimer pasiënt te hanteer, word op 28 en

29 Mei aangebied.

Dit word by Goue Jare Bejaardesorg deur

Gary Jonathan aangebied en begin om 09:00.

Skakel hulle by (015) 309-9611 voor 26

Mei.

Twee van God’s Haven Sorgsentrum se bejaardes

se gesondheid is nie na wense nie. Ons

dink met liefde aan ouma Babsie Ströh wat in

die hospitaal is en wens haar ‘n spoedige herstel

toe. Jou plekkie leeg, ons mis jou.

Oupa Willie van Wyk sukkel ook bietjie met

sy gesondheid. Ons wens hom spoedige

beterskap toe.

Baie dankie aan al Tzaneen en Duiwelskloof

se vriendelike dokters wat ons bejaardes kom

besoek as dit nodig is. Ons hier by God’s Haven

waardeer u vriendelike besoek, elkeen van ons

wat u al nodig gehad get.

Lottie Meyer en die personeel van God’s

Haven, ons inwoners is baie dankbaar vir julle

vriendelike hulp en liefde aan ons. Julle

vriendelike glimlagte gaan nie ongesiens by ons

verby nie.

Matrone Wilken, Erna Joubert en Salomie

Meyer, alles wat jule vir ons inwoners van

God’s Haven doen, word opreg waardeer.

Lucy Bergmann verjaar op 20 Mei. Die

inwoners van Pionierspark wens jou hartlik

geluk. Mag jy saam met jou kinders en kleinkinders

die dag baie geniet en innerlike vrede

ervaar. Die Pioniers waardeer jou meelewing

en God se rykste seën word jou toegebid.

Dankie vir die twee liter melk wat Donderdae

deur Merensky Melkery afgelaai word. Dit is

ook ‘n kosbare skenking van Wisani Begrafnis

Ondernemers se eienaars en word met dankbare

harte ontvang. Daar is verlede week

verkeerdelik vir twee melkterte dankie gesê.

PHS se 1963 matrieks hou op 24 tot 26

Oktober reunie ny Weesgerus op Nylstroom.

Skakel Sally by 083 419 3935 of Hanneke by

082 551 5211.

Inwoners van El Natan bedank almal wat ons

gereeld voorsien van piesangs, avokados en

brode. Dankie ook aan die persone wat ons met

Moedersdag geskenkies bederf het. Dit word

opreg waardeer.

Die Yester Car klub nooi alle belangstellendes

met veteraan motors uit op tydens die

Wolkberg NG gemeente se basaar te gaan

uitstal. Die motors moet op 31 Mei voor 08:00

daar wees. Skakel Emmie by 082 2246 887.

Goue Jare Bejaardesorg wil graag die volgende

persone en instansies bedank vir

kruideniers, groente, vrugte en klere wat ons

die afgelope week ontvang het: ZZ2 en DT

Blight.

Die AP kerk se Paas-Pinkstersangdiens vind

op 25 Mei om 18:00 plaas. Janandi van Schoor

tree as orreliste op. ‘n Hobospeler, Carmeron

Harris, violis, Gunther Höno en sopraan,

Deirdré Blignaut tree ook tydens die geleentheid

op. Almal word hartlik uitgenooi.

Vicky, Vanessa en dogters, julle is wonderlike

bure! Dankie vir die versorging van ons diere,

die pragtige blomme en baie meer. Bure soos

julle is skaars. Van Rosa en Wonnie.

Dankie aan Cindy, Fritz, Celia, Louise en

Corrie vir die bystand terwyl Harry in Pretoria

was. Dankie aan Duiwelskloof en Tzaneen

gemeenskappe, die dokters en personeel van

Duiwelskloof hospitaal, die name is te veel om

op te noem.

Memory, toe ek belangrike besluite moes

neem, het jy by my gestaan, baie dankie. Ons

het albei ‘n geliefde verloor en gaan Harry baie

mis, maar onthou jy bly my skoonsus en my

huis is alyd oop vir jou.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!