01.05.2013 Views

Who is guilt y? - Letaba Herald

Who is guilt y? - Letaba Herald

Who is guilt y? - Letaba Herald

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

PAGE 24 LETABA HERALD - Friday 23 May 2008 GENERAL

RUGBY seuns van Ben Vorster het provinsiale kleure verwerf

deurdat hul in die 0/18 Cravenweekspan opgeneem is en sal op

20 Mei 2008 teen die Blou Bulle op Pietersburg speel: Voor

vlnr: Dirk Landman, Jacques Borcherds, Ewald Meiring. 2e ry:

Rinus Riekert, JJ Breedt, Johan van der Hoogt en Dewet

Molenaar. Slang Sibanda was afwesig tydens die neem van die

foto.

RUGBY seuns van Ben Vorster het provinsiale kleure verwerf

deurdat hul in die 0/19 Akademiespan opgeneem is: Voor vlnr:

Abe Erasmus, Andries Beswick (0/18 Akademiespan.) Agter:

Marius Swanepoel, Tristan McDermit en Adolf Buitendag.

DIE Hoërskole Ben Vorster en PHS het nie net die afgelope

naweek mekaar op die rugbyveld aangedurf nie, maar ook

met tennis mekaar die stryd aangesê.

Die volgende Vossie-spelers het hul uitstekend van hul

taak gekwyt, deur hul enkelspel wedstryde te wen:

Ilanda van der Westhuizen wen haar wedstryd 6 - 4,

terwyl Janli Sonntag ook met 'n telling van 7 - 2 as

oorwinnaar uit die stryd getree het.

Wendy van Zyl se teenstander moes ook die knie buig en

sy wen met 'n telling van 5 - 4.

O/16 rugbyspelers van die Hoërskool Ben Vorster het provinsiale

kleure verwerf: Voor: Makitini Mulaudzi (0/16 Grant

Khomospan), Jaun Kotze (0/16 Grant Khomospan), Maputha

Dolo (0/16 Grant Khomospan) en Eugene Malepe (0/16 Grant

Khomospan.) Agter: Jaco Brits (0/16 Akademiespan), Wayne

de Beer (Grant Khomospan), Francois Borcherds (0/16 Cspan)

en Waldo Botha (0/16 Akademiespan).

Vossie-tennis staan sterk teen PHS

Die Vossies se tennis-seuns het self goed teen PHS

presteer. Abré Cilliers het in sy enkelspel wedstryd bly

terugkom en met 'n telling van 5 elk gelykop gespeel.

Beide Lukas J van Rensburg en Philip ter Beest het elk met

'n telling van 5 - 4 gewen. Sover dit die dubbels aanbetref

was Clarice Jooste en Danelle de Nyschen trotse kampioene

wat met 'n wentelling van 5 - 4 van die baan gestap

het. Alhoewel PHS die tennis in geheel met 'n telling van

32 - 7 gewen het, is Ben Vorster baie trots op hierdie

prestasie van sy spelers.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!