01.05.2013 Views

Who is guilt y? - Letaba Herald

Who is guilt y? - Letaba Herald

Who is guilt y? - Letaba Herald

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

PAGE 26 LETABA HERALD - Friday 23 May 2008 SPORT /SKOLENUUS

Vossies meet kragte

teen Pieterburg

DIE Hoërskole Ben Vorster en PHS

het mekaar die afgelope naweek

op die sportveld die stryd

aangesê.

Daar is van die eerste wedstryde

af vir elke bal gekompeteer en dit

was vir enige toeskouer duidelik

dat hierdie 'n harde dag se sport

sou wees.

Op die rugbyfront het Ben Vorster

sewe van die dag se nege

wedstryde gewen. Daar is

klipharde rugby gespeel en

toeskouers is met 'n fees van drieë

vermaak. Die dag se tellings was

soos volg:

BV vs PHS:

0/14 A: 17 - 5; 0/14 B:39 - 7;

0/15 A: 52 - 0; 0/15 B: 20 -5; 0/16

A: 7 -30; 0/16 B: 0 -31; 3e span: 15

- 5; 2e span: 6 - 0; 1e span: 27

-19.

Ben Vorster se hokkie meisies is

Saterdag teen PHS getroef en moes

die knie buig. PHS is egter 'n

gerekende naam op die hokkie

front en Ben Vorster het die

geleentheid gehad om hulself te

verbeter deur aan strawwe kompetisie

blootgestel te wees. Die

telbord het die volgende reflekteer:

BV vs PHS:

1e span: 1-2; 2e span: 0 - 2; 0/16

A: 0 - 7; 0/16 B: 1 - 1; 0/15 A: 0 - 2;

0/15 B: 0 - 0; 0/14 A: 0 - 3; 0/14 B:

3 - 1.

Die hokkie seuns het daarin geslaag

om drie van die vier wedstryde

wat die dag deur hul

gespeel is te wen. Die 0/15 A span

het in 'n vriendskaplike wedstryd

teen PHS se 0/15 B's met 'n

telling van 2 - 1 as oorwinnaars

van die veld gestap.

Ben Vorster se tweedespan het

in hul liga wedstryd met PHS

afgereken. Hulle wen telling was

hier 3 - 0. Hulle het in hul liga

wedstryd teen Hoërskool PEPPS

met 'n telling van drie doele elk,

gelykop gespeel. Die Vossies se

eerstes kon net, net nie die knoop

teen PHS deurhak nie en het met

'n telling van 2 - 3 verloor.

Die Vossies het ook Saterdag 'n

reeks vriendskaplike netbalwedstryde

teen Hoërskool PHS

gespeel. Daar is pragtige netbal

gespeel. Die uitslae was soos

volg:

BV vs PHS:

0/14 A: 20 -30; 0/14 B: 8 - 25;

0/15 A: 16 - 20; 0/15 B: 11 - 17;

0/16A: 17 - 11; 0/16 B: 12 - 16;

0/17 A: 5 - 15; 0/19 B: 12 - 22;

Eerstes: 12 - 21.

Die 0/16 A wedstryd was hard

en opwindend en daar was geen

onduidelikheid dat daar by albei

spanne 'n sterk behoefte was om

te wen nie. Rotsvaste verdediging

van Lelo Mukansi en Chane

Bloemhof het sake egter vir PHS se

doele ondraaglik gemaak.

Met 'n halftyd telling van 9 - 4 in

die guns van Ben Vorster het kon

dinge na enige kant toe gaan, maar

die Vossies het egter in die tweede

helfte die krane oopgedraai en

daarna was daar geen keer aan

Ben Vorster se 0/16 A-span nie.

Nege verwerf provinsiale kleure

HOKKIE meisies van Ben Vorster het provinsiale kleure in hokkie

verwerf: Voor vlnr: Sekedi Maake (0/16 A span), Khabelo Mohlaba

(0/18 B span,) Moglago Makwela (0/18 B span) en Jessica Makelana

(0/16 B span.) 2e ry: Thaita Mangena (0/18 A span,) Lintie Louw (0/18

B span,) Vone de Lange (0/18 B span,) Erika Koinig (0/18 B span) en

Thepeso Monareng (0/14 span.)

PHS wen net-net

BEN Vorster het Saterdag kragte

gemeet met PHS op die Pietersburgkrieketklub

se B-veld.

Die span van PHS het die loot

gewen en besluit om eerste te kolf. Die

uitslag lyk soos volg :

Ben Vorster se boulers het vroeg

groot skade aangerig toe hulle PHS op

hulle knieë gehad het op 60 vir 6 na 17

boubeurte.

Martin Slabber het die eerste drie

paaltjies geneem en kaptein Abré Cilliers

twee. 'n Reuse vennootskap van

oor die honderd het egter die wind uit

die Vossie veldwerk-span se seile geneem.

PHS teken 'n uitdagende 210

almal uit aan.

Naatbouler, Jacques Kruger neem

drie paaltjies vir 25 lopies en bewerk-stelling

ook 'n puik uithardloop

van sy eie boulwerk af.

Na ete het Ben Voster weggespring

Uithourit uitslae

LETABA Uithourit het 'n 2 dag rit op 2 en 3 Mei

gehou.

Die ritte het verskillende afstande gehad 30,

60, en 80km.

Die weer het pragtig saamgespeel met 'n

koel dag, Vrydag en 'n ewe koel en half

reënerige dag die Saterdag.

Alhoewel die weersomstandighede ideaal

was het daar heelwat perde uitgeval weens

pols met die hoë humiditeit.

Die uitslae vir die Vrydag was soos volg: 1e

80 junior posisie het gegaan aan Tobias Van

Niekerk op Silvretta Alyssa. 1e 80 liggewig:

Jolinda Botha met Inshalla Hazim; 1e 80

standaardgewig: GD Kotze met Joni Gamil. 1e

80 swaargewig: Johan Koekemoer met Al-Shar

Raszaq.

Uitslae vir die Saterdag was soos volg: 80km

junior 1e: Lanel van Nieuwenhuizen met

Arkab Sputnik. 1e liggewig: Leonie van

Niewenhuizen met Jauhar Amal; 1e

standaardgewig: Wilro Roeloffze met Yentl

Riffh. 1e 80 swaargewig: Jan Bouwman met

Bouwman Quimran.

Graag wil Letaba uithourit klub die volgende

borge bedank: Eiland Vakansieoord; Piet Vermaak;

Coca Cola en SJ Petroleum - Muis

Joubert.

teen 'n kolftempo van 7 lopies per

beurt wat almal laat glo het dat die

wedstryd na slegs 30 boulbeurte verby

sou wees.

Gereëlde verlies aan paaltjies het

egter alle hoop op 'n wen soos mis

voor die son laat verdwyn. PHS boul

Ben Vorster uiteindelik uit vir 177

lopies na 38 boulbeurte.

Kolwers wat uitgestaan het was Cloete

Buitendag met 47 lopies van slegs

36 balle en die paaltjiewagter, JC Cloete

wat 40 onoorwonne lopies van

slegs 47 balle aangeteken het.

PHS wen die tweede Winterligawedstryd

met 33 lopies.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!