01.05.2013 Views

Who is guilt y? - Letaba Herald

Who is guilt y? - Letaba Herald

Who is guilt y? - Letaba Herald

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

PAGE 4 LETABA HERALD - Friday 23 May 2008 KALENDER

Wa a r s k u w i n g ! IN die hartjie van die winter gaan vier plaaslike

talente jou vuurwarm sing. Alles ten bate vir

DIE publiek word gewaarsku teen

‘n persoon wat teen vergoeding

bome afsaag en dan verdwyn.

Die stompe en takke bly op die

toneel en moet dan deur die eienaar

self verwyder word nadat die

ooreenkoms was dat die "kontrakteur"

dit moes verwyder.

‘n Slagoffer raai inwoners aan om

die man eers te betaal nadat alles

verwyder is of om glad nie van sy

dienste gebruik te maak nie.

Plaaslike talent sing vir Terence

Terence van Tonder se Trust fonds. Van Tonder

wat onlangs in ‘n ernstige motor

ongeluk betrokke was, en nie oor

‘n mediese fonds beskik nie sterk

tans aan in die Medi-clinic

Tzaneen.

Sy kostes beloop duisende

rande.

Die baie bekende Teerpad, Sarel

Snyman, die goue stem Charlene

en ons eie idol Katryn Barwise asook Martin

Coetzer gaan op 12 Junie by Eco Park ‘n

konsert hou wat die winter blues soos ‘n lente

bries sal laat voel.

"...baie bekende Teerpad,

Sarel Snyman,

die goue stem Charlene

en ons eie idol

Katryn Barwise..."

Nie een van die kunstenaars benodig bekendstelling

nie, en die gemeenskap se betrokkenheid

word gevra om Van Tonder in sy

nood by te staan deur die op-

voering te ondersteun.

Kaartjies beloop R100p/p of besighede

kan tafels bespreek teen

R1000.

‘n Verskeidenheid van smul lekker

warm sop, vars brood en port is

ingesluit by die kaartjieprys.

Hou die pers dop vir meer besonderhede.

Indien daar nog plaaslike talentvolles is wat

dié aand die verhoog wil deel vir ‘n goeie doel,

skakel Marinda Ceronio by Letaba Herald:

(015) 307 5050 of 082 651 6211.

Be creative

Do you have what it takes to be an artist?

Letsitele Library is holding a ‘Be Creative

Competition.’

Talented scholars from all over are kindly

invited to enter. If you are interested in

entering, please collect colouring pages from

Lestitele Library.

Categories for entrants range between 2 to 3

years and 4 to 5 years old including scholars

from Grade R to Grade 7.

Prizes are up for grabs. So enter now!

Competition will be running from 12 May and

end on 13 June.

For more information please contact Letsitele

library at 015 345 1911.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!