02.05.2013 Views

Marisa de Villiers

Marisa de Villiers

Marisa de Villiers

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

OPSOMMING

(Trefwoorde: stresweerbaarheid, intervensieprogram, middelkinderjare, kinders,

fortaliteitsvraelys, ontwikkeling, gedrags– en emosionele beoordelingskaal,

stresweerbaarheidskaal, stres, coping, hulpbronne, risikofaktore, beskermende faktore,

ontwikkelingpsigopatologie)

Suid-Afrika word beskou as een van die lande met die hoogste misdaadsyfers ter wêreld.

Dit is kommerwekkend dat ‘n groot persentasie van hierdie misdade verband hou met

misdade teen kinders. Daar word algemeen verwys na die “kultuur van geweld” as

normatief binne die Suid-Afrikaanse gemeenskap. Die einde van apartheid en die oorgang

na ‘n post-apartheid sosio-politiese bestel het ook ‘n ernstige sielkundige impak gehad op

Suid-Afrikaanse kinders. Indien daar nie drasties ‘n verandering plaasvind nie, sal kinders

al meer presenteer met stresverwante simptome en probleme met die bemeestering van

ouderdomstoepaslike ontwikkelingstake. Die middelkinderjare is ‘n betreklike kwesbare

stadium en die moontlikheid bestaan dat kinders emosioneel en sielkundig oorweldig kan

word deur al die eise wat aan hulle gestel word.

Die doel van die studie is om ‘n stresweerbaarheidsprogram te ontwikkel en te

implementeer ten einde kinders se stresweerbaarheid te bevorder. Die huidige studie het

ook ten doel om die stresweerbaarheidsprogram op ‘n wetenskaplike wyse te evalueer om

sodoende die bydrae van die program tot kinders se stresweerbaarheid te bepaal.

Gevolglik is ‘n natoetsing direk na die afloop van die program voltooi. ‘n Opvolgtoetsing is

drie maande na die program voltooi om sodoende ook die mediumtermyn-effek van die

program te bepaal.

18

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!