02.05.2013 Views

Marisa de Villiers

Marisa de Villiers

Marisa de Villiers

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Hierdie figuur illustreer die konsep van psigopatologie as deel van ontwikkeling. Sommige

individue begin en bly op die baan van bevoegdheid en goeie aanpassing (C); sommiges

begin met ‘n agterstand, maar keer terug na 'n baan wat uiteindelik tot goeie aanpassing

lei (B); ander begin met ‘n voorsprong, maar wyk later af (D); terwyl die laaste groep op 'n

wanaangepaste baan begin en voortduur omdat hul vroeëre probleme die latere

bemeestering van ontwikkelingstake belemmer (A). Verskillende bane kan lei tot dieselfde

uitkoms, en enige baan kan potensieël tot enige van die uitkomste lei. Verandering is op

verskeie punte moontlik en die skeiding tussen normale en abnormale ontwikkeling is

onduidelik (Sroufe, 1997). Alhoewel vroeëre ontwikkeling latere funksionering mag

beïnvloed, is kontinuïteit in gedrag nie vanselfsprekend nie. Verskillende gebeure en

omstandighede gedurende 'n kind se ontwikkeling kan 'n ontwikkelingsuitkoms in stand

hou of verander (Ollendick, Grills & King, 2001; Kagan, 1994).

Sekere sensitiewe periodes kom tydens die lewensverloop voor en word beskou as

tydperiodes waartydens omgewingsinvloede op ontwikkeling, beide positief en negatief,

versterk word (Bornstein, 1989). Tydens hierdie periodes is daar meer geleenthede om te

leer, maar dit is nie die enigste geleenthede nie en verandering kan ook op ander tye as

sensitiewe periodes plaasvind (Mash & Wolfe, 2002).

2.1.1.2 Die Normatiewe Beginsel

Die normatiewe beginsel erken dat psigopatologie beoordeel word in terme van die

verwagtinge rondom wat as "normaal" beskou word op 'n gegewe tydstip en in 'n bepaalde

samelewing vir 'n individu van 'n spesifieke geslag of ouderdom. Ontwikkelingstake is die

standaarde vir gedrag en prestasie in 'n spesifieke samelewing of kultuurgroep en

hiervolgens word daar beoordeel of ontwikkeling goed verloop. Ontwikkelingstake vorm in

der waarheid die psigososiale mylpale vir gedrag oor die lewenspan en dien as breë

aanduiders van hoe goed die individu se aanpassing by die samelewing verloop.

Betekenisvolle mislukkings in ouderdomsverwante ontwikkelingstake kan gevolge inhou vir

die evaluering van die self, sowel as evaluering deur die gesin en gemeenskapslede, en

36

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!