02.05.2013 Views

Marisa de Villiers

Marisa de Villiers

Marisa de Villiers

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

toiletgewoontes

Kliniese

versteurings

• Verstandelike

gestremdheid

• Voedingsversteurings

• Outisme

• Ongehoorsaamheid

• Vrese

• Ooraktiwiteit

• Weier om te gaan

slaap

Kliniese

versteurings

• Spraak– en

taalversteurings

• Probleme a.g.v

kindermishandeling-

en

verwaarlosing

• Angsversteurings

soos fobies.

• Selfbewus

• Vermakerig

Kliniese

versteurings

• ADHD

• Leerversteurings

• Weier om skool

toe te gaan

• Gedragsprobleme

38

Kliniese

versteurings

• Anorexia en

bulimia

• Misdadigheid

• Selfmoordpogings

• Dwelm- en

alkoholgebruik

• Skisofrenie en

depressie

Volgens hierdie raamwerk is gedrag slegs normaal of abnormaal binne 'n bepaalde

sosiale- en ontwikkelingskonteks. Abnormale gedrag word dus gedefinieer in terme van

sosiale norme - die verwagtings wat aan 'n individu gestel word rakende die gedrag in 'n

bepaalde konteks - sowel as ouderdomsnorme. Ouderdomsnorme verwys na die

verwagtinge van die samelewing ten opsigte van watter gedrag normaal of gepas is op

verskillende ouderdomme (Cummings, Davies, Campbell, 2000; Lopez & Guarnaccia,

2000).

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!