02.05.2013 Views

Marisa de Villiers

Marisa de Villiers

Marisa de Villiers

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Verbintenisse kan op verskeie maniere gedefinieer word as waardes (bv. ouerskap) en die

strewe na spesifieke doelwitte (bv. om twee kinders te hê). Enige situasie wat 'n sterk

verbintenis insluit, sal as betekenisvol getakseer word (Cassidy, 1999; Folkman, 1984;

1991; Lazarus, 1993).

Volgens Lazarus en Folkman (1984) word primêre takserings ook beïnvloed deur

situasionele faktore soos die aard van die skade of bedreiging, of die situasie bekend of

onbekend is, die waarskynlikheid dat dit gaan plaasvind, wanneer dit gaan gebeur en hoe

duidelik of onduidelik die verwagte uitkoms is. Die primêre takserings van skade/verlies,

bedreiging en uitdaging is nie noodwendig wedersyds uitsluitend nie. Die verlies van 'n

ledemaat sal byvoorbeeld 'n afsonderlike reeks van skade en potensiële bedreigings

insluit, soos die herstelproses, rehabilitasie, die terugkeer na normale funksionering, groei

en verbintenisse tot lank bestaande aktiwiteite en doelwitte (Folkman & Moskowitz, 2004).

Ambivalente toestande verwys na 'n gebrek aan duidelikheid in die omgewing, dus

bestaan daar minimale wenke in die omgewing rakende die aard van die uitkoms en/of die

mate waartoe dit beheer kan word. In die afwesigheid van duidelike inligting, sal die

individu se afleidings gebaseer word op algemene ervaring en persoonlikheidsdisposisies,

ten einde te verstaan wat gebeur. Hoe groter die mate van dubbelsinnigheid, hoe meer

word daar op afleidings en individuele faktore gesteun om uiteindelik sin te maak uit die

omgewing (Folkman & Lazarus, 1985; Folkman, 1984).

2.4.1.3 Sekondêre taksering

Sekondêre taksering daarteenoor verwys na die evaluering van beskikbare copingsopsies

met ander woorde na die individu se taksering van wat hy/sy aan die situasie kan doen.

Verskeie copingopsies word geëvalueer, soos om die situasie te verander, die situasie te

aanvaar, die soeke na meer inligting, die beheer oor impulsiewe optrede, ensovoorts.

Sekondêre taksering fokus op die vraag "Wat kan ek doen?" en is veral belangrik wanneer

die primêre taksering dui op moontlike skade, verlies, bedreiging of uitdaging (Folkman,

1984; 1991, Folkman & Moskowitz, 2004).

48

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!