02.05.2013 Views

ADMATHS GR. 12 GEVORDERDE PROGRAM WISKUNDE ...

ADMATHS GR. 12 GEVORDERDE PROGRAM WISKUNDE ...

ADMATHS GR. 12 GEVORDERDE PROGRAM WISKUNDE ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

1 / 3

ADMATHS

GR. 12 GEVORDERDE PROGRAM WISKUNDE

TUTORIAAL 2

MEI 2011 INHOUD: C21-24

Hierdie is ‘n oopboek werksopdrag. Jy mag jou notas raadpleeg.

Geen formele toesig benodig. Gebruik jou eie A4 folio papier.

Neem kennis van die volgende:

1. Wys alle werk. As jy slegs finale antwoorde aandui, gaan jy baie

punte verbeur.

2. Skryf met pen (verkieslik swart) - netjies en duidelik leesbaar.

3. Moenie naby aan die kant van jou papier skryf nie.

4. Moenie jou antwoorde tik of ‘n woordverwerker se

“equations” gebruik nie. Jy kan dit nie in ‘n formele toets doen

nie; so hoekom nou.

5. Laat ‘n spasie tussen onderafdelings.

6. Moenie twee onderafdelings langs mekaar beantwoord nie.

LEWER IN MET KLASAANVANG IN DIE PERIODE VAN 3-9 MEI

2011.

As jy afwesig gaan wees, mag jy jou tutoriaal saam met ‘n maat in jou

sentrum stuur.

Geen tutoriale mag gefaks word nie, tensy verlof verkry is by Mr D.

GR.12 TUT 2 2011

VRAAG 1

2 / 3

1.1 Gebruik Newton om ‘n wortel van − 3x

+ 1 = 0 te

vind in [ − 2 ; −1]

, korrek tot 4 desimale plekke.

(7)

1.2 In die diagram is ‘n regte silinder ingeskrewe in ‘n regte

sirkelvormige keël, met alle sentrale lyne wat saamval. Die

hoogte van die keël is 6 cm en die radius van die basis van die

keël is 3 cm. Die silinder het radius r en hoogte h. /

1.2.1 Toon aan dat h = 6 − 2r

. (3)

1.2.2 Druk die volume van die silinder uit as ‘n funksie van r.

(3)

1.2.3 Bepaal die maksimum volume van die silinder. (7)

GR.12 TUT 2 2011

x 3

[20]

VRAAG 2

Gegee:

f(

x)

x

2

+ 2x

− 3

x − 4

3 / 3

Die grafiek van f het ‘n lokale minimum by (8,6 ; 19,1) en ‘n lokale

maksimum by (-0,6 ; 0,8).

2.1 Bepaal die afsnitte met die x-as en y-as. (6)

2.2 Bepaal die vergelykings van die asimptote van f. Wys al jou

werk. (8)

2.3 Trek ‘n netjiese sketsgrafiek van f en toon alle inligting.

GR.12 TUT 2 2011

TOTAAL : 45

[25]

(11)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!