02.05.2013 Views

Autoriteit en Rangorde - Kanaan Ministries

Autoriteit en Rangorde - Kanaan Ministries

Autoriteit en Rangorde - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

6. GOD SE GEDELEGEERDE OUTORITEIT

God het aan beide Adam en Eva outoriteit gegee om alles wat beweeg op die aarde, te

onderwerp. Adam het ook ‘n mandaat gehad om die grond te onderwerp. (Gen 2:15).

Die belangrikheid van hierdie stelling is ‘n definisie van verantwoordelikheid en die

nodige outoriteit om die taak waarvoor hy geskape was, uit te voer.

God het hom ook opdrag gegee om die diere name te gee. Om ‘n dier ‘n naam te kon

gee, het beteken dat Adam aan elke dier ‘n karakter, doel en einddoel moes toesê –

m.a.w., deur iets ‘n naam te gee, het aangedui wat daardie geskape wese veronderstel

was om uit te leef en te word. Ons kan slegs dit wat ons skep, benoem.

God se beginsel is dieselfde, of dit nou die benoeming van diere of mense is. Verder,

deur iets ‘n naam te gee, dui ook op outoriteit daaroor. Outoriteit toon nie hier ‘n

dissiplinêre siening nie, maar liewer een van verantwoordelikheid / proklamasie wat dui

op doel en einddoel. Bv., God het Adam se naam gegee – Hy het outoriteit gehad oor

Adam. Adam het vir Eva haar naam gegee en hy het outoriteit oor haar ontvang. Ouers

benoem hul kinders en hulle het outoriteit oor hulle totdat hulle oud genoeg is om vir

hulself verantwoordelik te wees. Hierdie outoriteit / verantwoordelikheid gaan nie weg

nie, selfs al is hulle later verantwoordelik vir hul eie dade, word jy steeds

verantwoordelik gehou voor God vir jou eie skepping.

Nadat Adam die vrugte geëet het, het hy nie soos God geword soos die slang

gesuggereer het nie. In stede daarvan, is sy Godgegewe outoriteit om die aarde te

onderwerp, van hom weggeneem, ingepalm deur die misleidende slang. Deur satan se

woorde bo die van God te plaas, het Adam ‘n ondergeskikte in satan se koninkryk

geword en het hy die aarde onderwerp aan satan se korrupsie.

‘n Kind wat weier om sy/haar ouers te eer terwyl hulle nog onder hul dak woon, beweeg

in presies dieselfde situasie in.

Jes. 24:5, 6 (a)

Want die aarde is ontheilig onder sy bewoners; want hulle het die wette oortree, die

insetting geskend, die ewige verbond verbreek. Daarom verteer die vloek die aarde en

moet sy bewoners boet;

Rom. 8:19,20

Want die skepping wag met reikhalsende verlange op die openbaarmaking van die

kinders van God. Want die skepping is aan die nietigheid onderworpe – nie gewillig

nie, maar ter wille van hom wat dit onderwerp het.

Die Mens se outoriteit is herstel deur Jesus

Na Sy dood, het Jesus neergedaal na die hel (1 Pet. 3:19). Daar het Jesus alle outoriteit

van satan gestroop toe Hy die sleutel van die dood van hom weggeneem het op die

opstandingsdag, sodat God se outoriteit om die aarde te regeer, teruggegee is aan die

mens, in geloof, deur die voltooide werk van die Messias te aanvaar.

12

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!