02.05.2013 Views

Autoriteit en Rangorde - Kanaan Ministries

Autoriteit en Rangorde - Kanaan Ministries

Autoriteit en Rangorde - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Broers en susters: Moet nooit ophou om gewillig te wees vir iets groots om in jou

lewe te gebeur nie, omdat God besig is om profete op te rig met die voete van Christus

– manne en vroue wat nie alleen die hemele sal laat sidder nie, maar ook die aarde!

Voorheen is gemeld dat die mens se sondige dade die materiaal aan die duiwel bied om

te bou. Vanweë die feit dat alle waarheid parallel is, kan ons interessante

gevolgtrekkings bereik indien ons individue beskou as die basiese eenhede wat ‘n

samelewing uitmaak. Soos ons sal sien, ly ons steeds a.g.v. verbonde wat ons

voorouers gemaak het met demoniese magte lank gelede.

Die mens is in essensie ‘n gees wat binne ‘n liggaam lewe en met die buitewêreld

kommunikeer deur die siel. Net so is ‘n nasie ‘n “gees” wat gevestig is in ‘n gebied

(sy “liggaam”) wat homself uitdruk aan die wêreld daarbuite deur die

persoonlikheid van sy mense (sy “siel”).

Op dieselfde manier word ‘n menslike siel beïnvloed deur seer, gewelddadige impakte,

verwerping en okkultiese en afgodspraktyke en verbonde. Die siel van ‘n groep mense,

by gebrek aan ‘n beter uitdrukking, ontvang ook dieselfde impakte vanuit diesulke

praktyke, en dit bring skade en demoniese onderdrukking oor die land mee.

Ons sien hierdie waarheid in die Bybel wanneer God verwys na Israel of na een van haar

stamme asof dit ‘n persoon is wat deur boosheid of pyn gebind is: Saamgebind is die

ongeregtigheid van Efraim, weggebêre is sy sonde. En weer verklaar Hy, Want soos ‘n

verlate vrou en ‘n bedroefde van gees het die Here jou [Israel] geroep, en soos ‘n vrou

uit die jeugtyd as sy versmaad was, sê jou [Israel se] God. Jy, ellendige, deur storm

gejaagde, ongetrooste! (Jes. 54: 6, 11).

God beskryf ook die restourasie van Israel in persoonlike terme: In die dag, spreek die

Here, wil Ek versamel die wat kreupel is, en bymekaarmaak wat verdryf was, en die wat

Ek kwaad aangedoen het. Dan sal Ek die wat kreupel was, tot ‘n oorblyfsel maak en

wat ver verwyder was, tot ‘n magtige nasie. (Miga 4:6,7).

Deur die geskiedenis is daar sommige nasies wat so beseer is deur sosiale onreg en

wat geskend is deur afskuwelike oortredinge van rassisme dat baie gedryf is tot by

die punt van uitwissing deur onbeskryflike dade van menseslagting. Nasies is beseer

deur tirannie en korrupte regerings gelei deur mense wat in verbond met die duiwel

gestaan het. Sulke dade het veroorsaak dat nasies eintlik verwond word deur die Hand

van God, soos Hy Israel so lank gelede verwond het.

Al hierdie boosheid gaan voort terwyl God se volk nie optree nie, terwyl ons nie tot die

volle bewustheid kom van die geestelike toestand van ons stede en lande nie. Ons glo

sterk dat die Heilige Gees vandag besig is om ons wakker te maak vir die diepgaande

waarhede wat ons lande baie kritiek beinvloed. Daar is in ons midde onbelyde sonde,

sondige verbonde en ede wat nie gebreek is nie. Voorouerlike deure wat

oopgemaak is om vreemde gode binne te nooi ten einde beheer te neem van ons land,

is nog nie toegemaak nie. Die mag van bloedoffers wat nie gekanselleer is deur die

versoenings Bloed van Jesus Christus nie, bied steeds aan die duiwel wettige reg om

in ons nasies te werk.

37

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!