02.05.2013 Views

Autoriteit en Rangorde - Kanaan Ministries

Autoriteit en Rangorde - Kanaan Ministries

Autoriteit en Rangorde - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

DEEL II – PRAKTIESE TOEPASSING VAN OUTORITEIT EN

RANGORDE

1. RANGORDE: IS DIT SKRIFTUURLIK?

2 Kor. 10:12-18

v. 13 – Maar ons sal nie buite die maat roem nie, maar volgens die maat van die

werkkring wat God ons as ‘n maat toebedeel het om ook julle te bereik.

v.14 – Want ons strek onsself nie te ver uit asof ons julle nie kan bereik nie, want

ons het reeds by julle gekom met die evangelie van Christus.

v.15 – Ons roem nie buite die maat in die arbeid van ander nie, maar ons het hoop om,

wanneer julle geloof toeneem, in hoër mate onder julle toe te neem volgens ons

werkkring.

Elkeen van ons het ‘n mate van rangorde (“metron”) ontvang.

Voorbeelde uit die Woord, bv:

a. Simson

Rigters 13:5

... want die seun sal van die moederskoot af ‘n Nasireër van God wees, en hy sal Israel

begin verlos uit die hand van die Filistyne.

Die Filistyne was die hoë rangordes; die sterkste van die nasies wat God daar gelaat het

om Israel se gehoorsaamheid te toets en beproef (Rigters 3:1-4). Hulle het die

reg gehad om daar te wees en God het iemand nodig gehad om teen hulle op te tree en

om die land terug te neem wat hulle beheer het.

God het toegelaat dat Simson met ‘n Filistynse vrou trou (Rigters 14:4) en dit het hom

wettige reg gegee te midde van Israel se vyande.

Vir sy opleiding moes Simson eers ‘n jong leeu takel en toe moes hy 30 manne verslaan

(Rigters 14:5, 6, 19).

Sy vrou is aan sy beste vriend gegee (verraad) en daar is teen hom gesondig, maar hy

het die krag en outoriteit om te veg ontvang.

In Rigters 15 vang hy jakkalse en vosse (simbole van verraad) en maak fakkels van hul

sterte en steek daarmee die graanlande van die Filistyne aan die brand. Hulle, in

weerwraak, verbrand sy vrou en vader. Weereens bied dit aan hom mag en outoriteit

a.g.v. hierdie groot sonde wat teen hom gepleeg is. Hy verslaan ‘n groot aantal manne

(v 8).

Rigters 15:11 – Simson word deur sy eie broers verraai.

Rigters 15:15 – Hy verslaan 1000 manne met die kakebeen van ‘n donkie.

26

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!