02.05.2013 Views

Autoriteit en Rangorde - Kanaan Ministries

Autoriteit en Rangorde - Kanaan Ministries

Autoriteit en Rangorde - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

‘n Ouderling moet nie ‘n self-verwaande persoon wees nie. Hy wat hooghartig

word wanneer outoriteit aan hom toegeken word, is nie geskik vir ouderlingskap nie.

Die ouderlinge van ‘n plaaslike gemeente behoort nie vatbaar te wees vir magsbewustheid

nie. Wie oorbewus is van outoriteit, is nie geskik vir ‘n ouderling nie, en kan

ook nie die sake van die kerk bestuur nie. Slegs mense wat ly aan verwerping en

minderwaardigheid is hoogmoedig; hulle kan nog nie God se heerlikheid of Sy vertroue

dra en dit gebruik nie. Dus, ‘n pasgebore bekeerling moenie gekies word as ‘n

ouderling nie, sodat hy nie opgeblase kan raak en onder die veroordeling van

die duiwel kan val nie. (Die Griekse betekenis van ‘n nuweling word geillustreer deur

‘n leerling-skrynwerker wat vir die eerste keer ‘n byl hanteer.)

13.6 WERKERS

In Titus 2:15 word die voorwaardes vir werkers as gedelegeerde outoriteite by die werk,

uitgestippel. Titus was nie ‘n ouderling van die kerk nie, maar het die Here gedien as ‘n

apostel. Paulus het hom vermaan: “Spreek hierdie dinge en vermaan en bestraf in alle

erns. Laat niemand jou verag nie”. Ten einde nie verag te word nie, moet ‘n lewe

van heiligmaking geleef word. Indien mens niks verskil van ander in lewenswyse en

gedrag nie (indien iemand los lewe en sonder dissipline), kan veragting nie ontduik word

nie. Dit kos ‘n leefstyl van heiligheid om respek van ander te kry en om jouself te kan

kwalifiseer as God se verteenwoordiger. Paulus praat op dieselfde trant met Timotheus.

Alhoewel dit so is dat ‘n werker nie heerlikheid en eer van ander mense soek nie, kan hy

homself nog steeds nie toelaat om verag te word a.g.v. ‘n gebrek aan heiligheid nie.

Slegs twee boeke in die hele Nuwe Testament is geskryf aan jong werkers. In beide

vermaan Paulus dat hulle nie moet toelaat dat hulle verag word a.g.v. hul jeug nie;

inteendeel, hulle behoort ‘n voorbeeld te stel vir die ander gelowiges. Hulle moet alle

menslike kriteria verwerp wat mag veroorsaak dat hulle verag kan word,

omdat slegs God se kriteria belangrik is. Om in outoriteit te staan, kos duur;

diesulkes moet geheilig wees van die res en gereed wees vir ‘n eensame lewe. Diegene

wie voorbeelde is, verskil van die res omdat hulle hulself afsonder tot heiligheid.

Niemand behoort homself egter te verhoog nie, maar hy moet ook nie toelaat dat daar

veragting insluip nie.

14. MIDDE IN OORVLOEDIGE WETTELOOSHEID

Een eienskap van die einde van die huidige geslag is dat Jesus Sy dissipels

gewaarsku het oor ‘n toename in wetteloosheid.

Mat. 24:12

En omdat die ongeregtigheid vermeerder word, sal die liefde van die meeste verkoel.

Jesus het aangedui dat baie Christene besoedel sou word deur hierdie oorvloedige

wetteloosheid en as gevolg daarvan, sou hul liefde vir God en Sy volk afkoel.

Die kern van wetteloosheid is ‘n verwerping van outoriteit. Dit het ‘n baie

duidelike kenmerk geword van ons kontemporêre kultuur. Daar is ‘n wydverspreide

ongeduld vir enige reëls of regulasies wat inmeng met ‘n persoon se individuele vryheid.

23

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!