02.05.2013 Views

Autoriteit en Rangorde - Kanaan Ministries

Autoriteit en Rangorde - Kanaan Ministries

Autoriteit en Rangorde - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

DEEL III: TERRITORIALE OORLOGVOERING

1. PROKLAMASIES vs OORLOGVOERING OOR TERRITORIALE GEBIEDE

‘n Proklamasie is ‘n aankondiging, verklaring, uitvaardiging of in kennis stelling.

Proklamasies kan gedoen word deur elke kind van God, ongeag die vlak van

volwassenheid of posisie in die Liggaam, en te eniger tyd. Dit versterk die vermoë van

God se Hemelse struktuur om slaags te raak op God se bevel. Jy proklameer die Woord

van God aan die owerhede en magte. Jy verklaar wat die Woord sê i.v.m. die

Heerskappy van Jesus Christus. Jy spreek die Woord in elke situasie.

Oorlogvoering is wanneer jy in werklikheid die owerhede en magte aanspreek en hulle

bind. Dit is waar die weermag benodig word bv. wanneer die bewyse van ‘n bose mag

(verkragting, geweld, dwelmhandel, ens.) op ‘n punt kom in ‘n area / gebied / dorp /

stad waar dit blyk dat dit momentum begin kry en probeer om oor te neem, moet die

korporatiewe Kerk besluit om op God se beloftes te staan en in oorlogvoering inbeweeg.

Die poorte van die hel sal teruggestoot word en die Kerk sal die grondgebied terugeis vir

God. Dit is ‘n tyd wanneer oorlog verklaar word en ons bly in die stryd totdat die Heilige

Gees ons lei om te stop. Selfs diegene wie nie aktief betrokke is in die stryd nie, sal die

effekte van die oorlog voel.

PROKLAMASIES

Efes. 3:10-11 ...sodat nou deur die gemeente aan die owerhede en magte in die

hemele die menigvuldige wysheid van God bekend gemaak kan word, volgens die ewige

voorneme wat Hy opgevat het in Christus Jesus, onse Here

Efes. 6:12 ...owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van

hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug.

VERSKIL TUSSEN:

Hemelse plekke Hoë Plekke

Leërmagte van God (Open. 5) Leërmagte van satan

32

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!