02.05.2013 Views

Autoriteit en Rangorde - Kanaan Ministries

Autoriteit en Rangorde - Kanaan Ministries

Autoriteit en Rangorde - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

DEEL I – Alle Aspekte van Outoriteit en Rangorde

1. PARAMETERS / DEFINITIEWE SFEER VAN GODDELIKE OUTORITEIT

Die regte betrokkenheid in geestelike oorlogvoering is in wese ‘n eenvoudige saak van

goddelike outoriteit.

Laat ons Outoriteit definieër:

Webster: Outoriteit

AUTHOR’ITY, n. [L. Auctoritas.]

1. Wettige mag, of ‘n reg om te beveel of op te tree; soos die gesag van ‘n prins oor

onderdane, en/of ouers oor kinders. Mag; heers; heerskappy.

2. Die mag verkry uit opinie, respek of aansien; invloed of karakter of amp; krediet;

soos die outoriteit van ouderdom of voorbeeld, waaraan onderdanigheid gebied

word of gerespekteer word, in sommige mate as ‘n wet, of reël of aksie. Dit waarop

aanspraak gemaak word in regverdiging of ondersteuning van opinies en maatreëls.

3. Getuienis; getuie; of die persoon wie getuig; soos die Evangelies of die evangeliste,

is ons outoriteite i.v.m. die wonderwerke van Christus.

4. Gewig van getuienis; geloofwaardigheid; as ‘n geskiedkundige met geen outoriteit.

5. Gewig van karakter; aansien; waardigheid; soos ‘n magistraat of groot outoriteit in

die stad.

6. Volmag; bevel; toestemming.

Met watter gesag doen U hierdie dinge? Mat. 21. Hand. 9.

7. Voorwaardes; besluite van ‘n hof, amptelike verklarings, gerespekteerde opinies en

gesegdes, ook die boeke wat hulle bevat, word genoem outoriteite, omdat hulle die

opinies van ander beinvloed; en in die wet, het die besluite van hooggeregshowe ‘n

bindende mag op ondergeskikte howe, en word outoriteite genoem.

8. Regering; die persone of die liggaam wat mag of bevele uitoefen; soos die plaaslike

outoriteite van die state.

(In Connecticut, USA, besit die regters van vrede die burgerlike outoriteit.)

5

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!