02.05.2013 Views

Autoriteit en Rangorde - Kanaan Ministries

Autoriteit en Rangorde - Kanaan Ministries

Autoriteit en Rangorde - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Onthou: Al het jy oorwinnings behaal op die verskillende vlakke, beteken dit nie dat jy

nooit weer worstelstryde op hierdie gebiede gaan hê nie. Jy sal getrou moet bly en

handel met die vyand elke keer as hy sy opwagting maak en op wag staan vir God se

Koninkryk.

Waarskuwing: Wees versigtig om nie buite jou rangorde of outoriteitsvlak te beweeg

nie (ons moes al baie mense bedien wat dit gedoen het en ernstig aangeval is deur die

vyand).

Voorbeelde:

1. ‘n Jong man, vol ywer vir die Here maar sonder wysheid, het probeer om die

sterkman oor die dorp Vereniging (SA) te bind en was vir ‘n week verlam totdat

ons hom bedien het. Hy het bely dat hy opgetree het vanuit hoogmoed en

verwaandheid en ons kon hom terugtrek onder die beskermende bedekking van

die Here.

Jesus Christus is die Bevelvoerder van Sy weermag en indien Hy ons nie roep tot

‘n spesifieke stryd terwyl Hy voor ons uitry nie, MOENIE GAAN NIE! Moenie

handel in verwaandheid nie.

Die “ouderlinge” van die stad of dorp is deur God geroep om in die poorte van

die stad te sit. Deur in die poorte te sit, is ‘n geestelike beginsel van wie in

outoriteit is oor die stad (sien Kursus 6 deur Kanaan Bedieninge).

‘n “Voet soldaat” kan nie vir die “generaal” vertel om van sy stoel van outoriteit

af te klim nie!

2. ‘n Dame met ‘n sterk bediening onder plaaswerkers in die Standerton distrik (SA)

het van haar kop geraak nadat sy in die gaping gestaan het vir al die toordokters

in Suid Afrika! Na ‘n baie lang tyd van bediening het ons haar verstand helder

genoeg gekry sodat sy dit wat sy gedoen het kon bely, en toe kon ons haar

terugtrek onder God se beskerming. Vandag is sy by haar volle verstand, bedien

weer, maar is baie versigtig om nie die verkeerde vlakke aan te val wanneer sy

oorlogvoering in gebed doen nie.

3. OUTORITEIT IN DIE AREA WAAR JY WOON

God het aan jou outoriteit gegee in die huis en die straat waar jy woon. Die kerk het

outoriteit ontvang in die area waar dit geleë is. Kerkleiers van die areas het outoriteit

ontvang oor die stad of dorp. Stadsleiers weer, het nasionale outoriteit ontvang en

wêreldleiers het internasionale outoriteit.

Jy kan nie skielik in ‘n stad of dorp aanland en geestelike oorlogvoering doen soos “jy

gelei voel” nie. Jy het geen wettige reg in die gees daartoe nie, en sal hewige

teenaanvalle van die vyand ervaar.

29

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!