02.05.2013 Views

Autoriteit en Rangorde - Kanaan Ministries

Autoriteit en Rangorde - Kanaan Ministries

Autoriteit en Rangorde - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Om ons menslike swakhede te herken, bring ons in nederigheid in die plek van

algehele afhanklikheid van God. Alhoewel die mag van satan beperk is, is hy sonder

enige twyfel die meester van misleiding en boosheid.

Dit is geskrywe dat in die laaste dae die boosheid sal toeneem op die aangesig van die

aarde, en daar sal ‘n verswakking in geloof kom wat sal veroorsaak dat sommige, selfs

van die uitverkorenes, mislei sal word. Jesus het gevra, ...maar as die Seun van die

mens kom, sal Hy wel die geloof op die aarde vind? (Luk 18:8). Sonder twyfel val satan

aan met alles waartoe hy beskik in hierdie laaste dae. Dit is een van die basiese redes

waarom dit so belangrik is om die funksies van die weermag vas te stel en ook die

strategieë vir elke stryd.

Die generaals in die stryd

God is besig om die moderne tyd se profete toe te rus vir die rol van doelgerigte

geestelike oorlogvoering, net soos generaals in die natuurlike realm toegerus word om

weermagte te begelei. Die bediening en mantel van die profeet is absoluut noodsaaklik

in die koordinering van die geestelike weermag en om God se strategie vir die stryd te

openbaar. Hierdie bedienings-amp en die van die apostels, vorm God se dekking vir Sy

weermag. Hulle lei, rig en beskerm die weermag, terwyl hulle in wysheid die

strategieë van aanval en die regte tydsberekening uitwys om dit uit te voer.

Ten einde ten volle te verstaan wat die Heilige Gees wil doen en wanneer Hy dit wil

doen, benodig ons visie en begrip. Dink jou in om ‘n vyandige vesting te konfronteer

met ‘n hele weermag opgelei vir oorlogvoering; en ‘n groep voortvarende soldate, a.g.v.

eenvoudige entoesiasme, wat voortydig besluit dat dit nou die tyd is om aan te val.

Indien “nou” die oomblik is wanneer die vyand op sy beste voorbereid en paraat is, sal

die klein afdeling definitief verslaan word.

Aan die ander kant, indien God deur Sy profete die oomblik openbaar wanneer die

vesting verswak is, terwyl baie van sy troepe op ‘n ander sending is, kan die vyandige

vesting maklik ingeneem word en oorwinning is gewaarborg.

Die profetiese bediening, met sy offisiere en intelligensie-korps, kan die

tydsberekening en strategieë onderskei van die Allerhoogste Generaal – Jesus

Christus.

Die Intelligensie-korps

God se intelligensie -korps bestaan uit Sy spioene, wie die geskiedenis ondersoek en

bewus is van al die aanvalle wat die vyand beplan om te onderneem.

Soldate in die goddelike intelligensie-korps is in tred met die varsste nuus in die massa

media. Hulle ontleed kaarte en ontdek die plekke waar die duiwel pilare van

ongeregtigheid opgerig het – plekke van intense sondige aktiwiteit binne die bevolking.

Hierdie is die soldate wat die geestelike kartering doen.

40

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!