02.05.2013 Views

*Distell Afr Ð Accounts

*Distell Afr Ð Accounts

*Distell Afr Ð Accounts

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

met vertroue die hoof gebied is, word bewys deur ons

prestasie oor die afgelope jaar, danksy ons saamgevoegde

vermoëns en hulpbronne.

Binnelandse regulatoriese aangeleenthede

Dranklisensiëring is steeds nie uitgeklaar nie,en die nodigheid

om die groeiende informele sektor te reguleer,het dringender

as ooit tevore geword. Totdat ’n pragmatiese regulatoriese

benadering tot die verspreiding van drank gevind word, sal dit

moeilik wees om konstruktief aandag te gee aan baie van die

gepaardgaande aangeleenthede soos swart ekonomiese

bemagtiging, belastingontduiking, belegging in infrastruktuur

en alkoholmisbruik. Die bedryf het duidelikheid nodig oor

’n regulatoriese omgewing en Distell se mening is dat dit

klein sake-ondernemings moet steun. Simplistiese modelle

wat in ander lande vir heeltemal ander omstandighede

ontwikkel is, kan nie maklik op die unieke ingewikkeldhede

van ons omstandighede toegepas word nie.

’n Uiters belangrike deel van die bou van handelsmerke is

kommunikasie met verbruikers wat ’n belang by ons

produkte het. Reklame en promosie is ’n integrale deel van

hierdie proses en is ’n reg wat deur ons Grondwet beskerm

word. Ons erken egter wel dat hierdie reg

verantwoordelik uitgeoefen moet word en dit is om

hierdie rede dat die drankbedryf ’n selfregulerende

reklame- en promosiekode aanvaar het wat daarop gemik

is om aandag te gee aan die onverantwoordelike gebruik

van alkohol en dit teen te werk. Ons het hierdie inisiatief

sterk ondersteun. Inkorting van die reg om met

verbruikers te kommunikeer, soos deur sommige

instansies aan die hand gedoen word, moet oorweeg word

slegs indien dit gegrond is op objektiewe navorsing wat

sulke ingryping regverdig. Tot dusver is daar geen

getuienis wat daarop dui dat reklame ’n risikofaktor in

kwessies van alkoholmisbruik is nie.

Die inbring van onwettige produkte in ons mark is ’n

toenemende bedreiging vir ons bedryf, en daar word

geraam dat die verlies aan aksynsregte honderde miljoene

rande beloop. In ’n poging om die Staat te help om sy

finansiële en kapasiteitsbeperkings te bowe te kom, terwyl

sy belange ook beskerm word, het die drankbedryf met

verskeie staatsdepartemente saamgespan om hierdie

kriminele bedrywigheid te bekamp. Die besteding van

bestuurstyd en befondsing van ondersoeke het gelei tot

Me Amarula,

Lynette Naina,

verkoopsekretaresse

Oos-London.

Die mistiek van

Afrika word

vasgevang

in Amarula, die

inheemse maroela

roomlikeur vir die

avontuurlustiges

van gees.

7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!