02.05.2013 Views

*Distell Afr Ð Accounts

*Distell Afr Ð Accounts

*Distell Afr Ð Accounts

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

strategie vir die groep, met inbegrip van korttermyn- en

langtermyn-aansporingskemas vir uitvoerende bestuur.

Hierdie vergoedingstrategieë is daarop gerig om

werknemers teen markverwante vlakke te vergoed, in

ooreenstemming met hul bydrae tot die groep se

bedryfs- en finansiële prestasie.Ten einde aandeelhouers

se belange te bevorder, word aandele-aansporings as ’n

kritiese element van uitvoerende bestuur se

aansporingsvergoeding beskou.

Die komitee bepaal die vergoeding van uitvoerende en

nie-uitvoerende direkteure en senior bestuur, en in dié

verband word oorweging geskenk aan bedryfs en

plaaslike norme.

Die vergoedingskomitee bestaan uit drie nieuitvoerende

direkteure en staan onder voorsitterskap van

DM Nurek.

Verantwoordbaarheid en oudit

Interne oudit

Die funksie van interne oudit is om die groep se

bedrywighede onafhanklik te beoordeel, gepaardgaande

besigheidsrisiko’s te identifiseer en die toepaslikheid,

toereikendheid en doeltreffendheid van interne beheerstelsels

wat toegepas word om hierdie risiko’s te bestuur,

te bepaal.

Die werksaamhede van interne oudit sluit in ’n

beoordeling van die betroubaarheid en integriteit van

finansiële- en bedryfsinligting, interne beheerstelsels,

die wyse waarop bates beveilig word, die wyse waarop

die groep se hulpbronne bestuur word en die wyse

waarop sy werksaamhede verrig word.

Die interne ouditeur lewer aan die ouditkomitee

verslag en het onbeperkte toegang tot die voorsitter

van die ouditkomitee. Die interne ouditplan word

voorgelê voordat ouditkomiteevergaderings plaasvind

en is gegrond op ’n bepaling van potensiële

risikogebiede.

Interne oudits word uitgevoer deur ouditspanne wat

saamgestel word uit behoorlik gekwalifiseerde en

ervare personeel. Daar word somtyds, vir spesiale take,

gebruik gemaak van die dienste van onafhanklike

eksterne praktisyns en hulle geniet gelykwaardige

toegang tot inligting.

Na elke oudit-opdrag word ’n gedetailleerde verslag

aan die uitvoerende bestuur voorgelê, wat aanbevelings

Lesley Rose, Menslike

Hulpbron-bestuurder,

New Germany

verteenwoordig

Graça, die

verfrissende,

onpretensieuse,

onkonvensionele

en hoogs drinkbare

pret-wyn wat die

beste pas by goeie

geselskap en kos

(veral seekos!).

11

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!