02.05.2013 Views

*Distell Afr Ð Accounts

*Distell Afr Ð Accounts

*Distell Afr Ð Accounts

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Gelyke geleenthede

Distell is daartoe verbind om gelyke geleenthede vir alle

werknemers te bevorder en voorsien opleiding,

ontwikkeling en beroepsvoorligting om die uitbouing van

potensiaal binne die organisasie te versnel. In die werwing

van nuwe personeel stel ons dit as ’n prioriteit om

persone aan te stel op ’n wyse wat demografies

verteenwoordigend is. Hierbenewens is raadplegende

gelyke geleentheidsforums vir die bestuur en die

personeel landwyd ingestel, nie alleen om aktiewe steun

vir gelyke geleenheidsaangeleenthede te wek nie maar,

net so belangrik, om minder voor die handliggende

maatreëls wat vir die volhoubaarheid daarvan nodig is, te

identifiseer. Dié forums ondersoek verwagtinge, persepsies

en gesins- en ander maatskaplike aangeleenthede.

Bevordering van deelname

Die maatskappy besef dat om ’n gevoel van eienaarskap

onder alle werknemers te bevorder, ongeag hulle

diensvlak, ’n mate van deelname aan besluitneming nodig

is. Afgesien van raadplegende gelyke geleentheidsforums

speel werknemers dus ook ’n rol in ander fasette van die

sake-onderneming.

Werknemers maak die meerderheid uit van die

verteenwoordigers op die bestuursliggame van Distell se

voorsorg- en pensioenfondse, en beïnvloed dus

beleggingstrategieë in beduidende mate.

Boonop word elke departement se bedryfsdoelwitte om

maksimum doeltreffendheid te verseker, op raadplegende

wyse bepaal. Perke word van onder af boontoe asook

deur bestuur ontwikkel ten einde doelwitte daar te stel

wat wedersyds ooreengekom is.

Voorsiening van ’n veilige werksomgewing

Die maatskappy roem hom ook daarop dat hy ’n veilige

werksomgewing verseker en pas baie streng standaarde

vir personeel se beroepsgesondheid toe. Dat hy in

ruime mate slaag, word bewys deur die aansienlike

terugbetaling wat van die Vergoedingskommissaris in

die verslagjaar ontvang is, en die feit dat die meeste

produksie-aanlegte en verspreidingsentrums baie beter

gepresteer het as die aanvaarde bedryfstandaarde.

Samesmeltingsverwante diensbeëindigings

Diensbeëindigings wat met die samesmelting verband

hou en wat gedurende die verslagjaar afgehandel is, is

sorgvuldig bestuur deur middel van noue raadpleging,

Ons personeel

Dickson Cele,

Pakhuis

Koördinator,

Port Shepstone,

simboliseer

Mellow-wood 5,

die warmste

verwelkoming en

die hart en siel

van enige sosiale

geleentheid waar

vriende byeenkom.

23

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!