*Distell Afr Ð Accounts
*Distell Afr Ð Accounts
*Distell Afr Ð Accounts
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
13. HANDELS- EN ANDER KREDITEURE

Handelskrediteure 505 816 375 396

Ander krediteure 41 318 39 327

Aksynsbelasting 75 340 62 664

Belasting op Toegevoegde Waarde 7 244 6 661

14. VOORSIENINGS

629 718 484 048

Samesmeltingskoste

Verlof Bonusse Totaal

R’000 R’000 R’000 R’000

Saldo aan die begin van die jaar 38 539 29 131 10 606 78 276

Addisionele voorsienings 6 629 1 273 19 063 26 965

Onbenutte bedrae – teruggeskryf – (191) (4 996) (5 187)

Benut gedurende die jaar (34 431) (3 960) (17 537) (55 928)

Saldo aan die einde van die jaar 10 737 26 253 7 136 44 126

Verlof

Werknemers se geregtigheid op verlof word erken wanneer dit ophoop ten gunste van die betrokke werknemers.

’n Voorsiening word gemaak vir die beraamde aanspreeklikheid vir verlof as gevolg van dienste deur werknemers

gelewer tot op balansstaat datum.

Bonusse

Die meerderheid werknemers van die maatskappy ontvang ’n jaarlikse bonus in Desember wat gelykstaande is aan

hulle basiese maandelikse vergoeding. ’n Pro rata bonusvoorsiening word gemaak vir werknemers in diens op

balansstaat datum.

Samesmeltingskoste

Die voorsiening van R10,7 miljoen oorgedra sal na verwagting ten volle benut word gedurende die eerste helfte

van die 2003 finansiële jaar.

2002 2001

R’000 R’000

15. KORTTERMYNLENINGS

Onversekerde daggeldlenings 662 920 510 438

16. OMSET

Verkope 4 033 870 3 824 677

Aksynsbelasting 869 973 773 239

DISTELL

2002 2001

R’000 R’000

4 903 843 4 597 916

47