02.05.2013 Views

*Distell Afr Ð Accounts

*Distell Afr Ð Accounts

*Distell Afr Ð Accounts

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

7. AANDELEKAPITAAL EN AANDELEPREMIE (vervolg)

Aandelepremie

Beginsaldo 558 002 –

Kapitaalvermindering – 43 400

Uitreiking van aandele – 514 602

558 002 558 002

Die onuitgereikte aandelekapitaal is tot die volgende algemene jaarvergadering onder die beheer van die raad van

direkteure geplaas.

Die trustees van die Distell Groep Aandele Trust (“die skema”) het onuitgereikte aandele wat vir die skema gereserveer

was, aan deelnemers aangebied. Die totale aantal aandele gereserveer vir die skema is 14 668 500 (2001: 14 668 500).

Besonderhede van die aanbod is as volg:

Aantal

Aantal aandele aandele aanvaar

Datum Deelnemers Opsieprys aangebied op 30 Junie 2002

19 Maart 2001 Uitvoerende direkteure 7,35 865 818 865 818

19 Maart 2001 Ander deelnemers 7,35 1 726 743 1 726 743

Die aanbod is geldig vir een jaar vanaf die opsie datum. Die skema is ’n uitgestelde aankoop skema en betaling

geskied in drie gelyke jaarlikse paaiemente. Die eerste paaiement is eers na drie jaar betaalbaar.

Deelnemers het geen regte op lewering, stemreg of dividende op aandele voordat betaling geskied nie. Deelnemers

het die keuse om op ’n later datum te betaal met die gevolglike uitstel van regte. Betaling moet egter binne 10 jaar

geskied.

8. NIE-VERDEELBARE RESERWES

Groep

Valuta-omrekenings 1 926 2 067

Reserwes met totstandkoming van ’n vorige beheermaatskappy 15 199 15 199

Kapitaalvermindering 236 236

Oordrag van aandelekapitaal met die kansellasie van aandele 13 226 13 226

Oordrag van aandelepremie 15 873 15 873

Kapitaalaflossingsreserwefonds 400 400

Herklassifikasie van palette tot deposito waarde 5 773 5 773

52 633 52 774

Maatskappy

Reserwes met totstandkoming 15 199 15 199

Kapitaalvermindering 236 236

15 435 15 435

9. BEHOUE VERDIENSTE

Maatskappy 229 265 229 180

Gekonsolideerde filiale 1 277 024 1 195 450

Gesamentlike ondernemings 2 748 1 651

Geassosieerde maatskappye 5 089 –

DISTELL

2002 2001

R’000 R’000

1 514 126 1 426 281

45

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!