04.05.2013 Views

reëls vir die spel rolbal suid afrikaanse uitgawe

reëls vir die spel rolbal suid afrikaanse uitgawe

reëls vir die spel rolbal suid afrikaanse uitgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Afdeling 2― Die perk, sloot en walle

2 Die perk

2.1 Die perk moet reghoekig of vierkantig wees.

2.2 Die lengte van die perk in die rigting van spel behoort tussen 31meter en 40

meter te wees.

2.3 Die perk moet `n geskikte gelyk speeloppervlak hê.

2.4 Die speeloppervlak kan van plantaardige aard , of `n sintetiese oppervlak wees

goedgekeur deur `n Nasionale Lidowerheid

2.5 Vir huishoudelike spel kan Nasionale Owerhede Lede die standaarde vir perke

bepaal ooreenkomstig vorige uitgawes van hierdie reël.

3 Die sloot

3.1 Die perk word omring deur `n sloot.

3.2 Die perk sal

3.2.1 tussen 200 millimeters en 380 millimeters wyd wees; en

3.1.2 tussen 50 millimeters en 200 millimeters diep wees.

3.3 Die sloot moet `n glyvrye oppervlak hê, sonder hindernisse en van `n materiaal

wat nie die witte of balle kan beskadig nie.

3.4 In die geval van binnemuurse perke moet slegs die eindslote in die rigting van

spel voldoen aan reels 3.2 en 3.3.

4 Die wal

4.1 Die sloot word omring deur `n wal.

4.2 Die wal moet minstens 230 millimeters bokant die vlak van die perk wees.

4.3 Die wal moet vertikaal wees en dus reghoekig (90°) tot die oppervlak van die

perk of andersins teen `n hoek van hoogstens 35° vanaf `n reghoek.(sien die

diagramme B.1.1, B.1.2 en B.1.3 in bylaag B.1)

4.4 Die oppervlak van die walwand word gemaak van, of bedek met `n material

wat nie skadelik is vir die witte of balle nie.

4.5 Geen trappe wat spel kan hinder mag in die walwand gesny word of teen die

walwand geplaas word nie.

4.6 Indien advertensie banniere aan die walwand vasgeheg word moet dit gemaak

wees van `n material wat nie die witte of balle kan beskadig nie . Baniere moet

geheg word op „n manier om te verseker die spesifikasies van die sloot en wal

soos in reël 3 en 4 van toepassing bly. Die banniere sal beskou word as deel

van die walwand vir alle doeleindes binne die reëls.

5 Verdeling van perk

Die perk word verdeel in seksies wat bane genoem word.

5.1 Die bane moet:

5.1.1 tussen 4.3 meters en 5.8 meters wyd wees vir buitemuurse spel en

5.1.2 tussen 4.6 meters en 5.8 meters wyd wees vir binnemuurse spel.

Waar moontlik moet alle bane op `n perk dieselfde wydte hê.Vir huishoudelike

doeleindes kan Lid Nasionale Owerhede besluit oor die standaarde vir die

minimum wydtes van `n baan.

5.2 Die bane word opeenvolgend genommer en die middellyn van elke baan word

aan elke kant deur `n pen, skyf of ander geskikte apparaat met die baannommer

daarop aangedui. Dit word vertikaal vasgesit :

5.2.1 teen die walwand en plat teenaan; of

5.2.2 bo-op die wal nie hoogstens 100 millimeters van die rand; of

5.2.3 op die muur agter die wal ( alleenlik vir binnemuurse spel )

9

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!