04.05.2013 Views

reëls vir die spel rolbal suid afrikaanse uitgawe

reëls vir die spel rolbal suid afrikaanse uitgawe

reëls vir die spel rolbal suid afrikaanse uitgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

39. Die skoot

Afdeling 9 - Uitslag van skof

39.1 ʼn Skoot of skote verwys na die bal of balle (skootballe genoem) wat nader aan

die witte is as die naaste bal wat gespeel is deur die teenspan of die

teenstander in ʼn Enkelspelpel.

39.2 Geen bal moet beweeg word totdat die teenstanders besluit het of dit ʼn skoot

is of nie, tensy ʼn bal beweeg moet word sodat ʼn ander bal gemeet kan word.

39.3 Soos daar ooreengekom word oor elke skoot mag die bal uit die kop verwyder

word.

39.4 Skootballe mag in ʼn groep bymekaar geplaas word op ʼn plek waar dit nie

met die meting sal inmeng nie.

39.5 Indien die skootballe in ʼn groep geplaas is, moet teenstanders ooreenkom oor

die getal balle in die groep..

39.6 Die getal skote wat in die skof behaal is, moet mondelings (of deur middel van

gebare) aan die skippers of die merker in ʼn Enkelspel oorgedra word.

40 Bepaling van die getal skote behaal

40.1 Die besluitnemingsproses oor die getal skote wat behaal is mag slegs begin

nadat die laaste bal wat gespeel moet word tot stilstand gekom het of die

skippers of die teenstanders in ʼn Enkelspel om die 30 sekonde periode vra

(byvoorbeeld om te sien of ʼn bal op sy eie sal omval gedurende hierdie periode

indien dit teen ʼn hoek tot stilstand gekom het).

40.2 Indien een van die skippers of een van die teenstanders in ʼn Enkelspelpel vir ʼn

30 sekonde periode gevra het, mag geen bal wat moontlik kan omval

gedurende hierdie periode gestut word nie.

40.3 Geen meting word toegelaat totdat die besluitnemingsproses oor die getal skote

begin het nie (soos beskryf in 40.1).

40.4 Alle meting word gedoen tussen die naaste punte van die witte en die bal.

40.5 Wanneer dit nodig is om tussen ʼn witte in die sloot en ʼn bal op die perk of

tussen ʼn witte op die perk en ʼn bal in die sloot te meet, moet waar moontlik

die meting gedoen word met ʼn gewone of veerbelaaide toumaat.

40.6 Indien, gedurende die besluitnemingsproses oor die getal skote behaal:

40.6.1 ʼn Ball moontlik mag omval, mag enige teenstander dit stut deur

gebruikmaking van die beste beskikbare apparaat;

40.6.2 ʼn bal gemeet moet word en dit rus op ʼn ander bal wat die

meetproses op enige wyse belemmer, mag enige speler die beste

beskikbare apparaat gebruik om die rustende bal te stut en die ander

bal dan te verwyder;

40.6.3 ʼn bal op sy eie omval, moet dit in sy nuwe posisie gelaat word

terwyl die bepaling van die getal skote voortgaan. Alle skote

waarop ooreengekom is voor die bal omgeval het tel steeds;

40.6.4 ʼn bal verplaas word deur die toerusting wat gedurende die

meetproses gebruik word, moet reël 28.4 toegepas word; en

40.6.5 die witte verplaas word deur die toerusting wat in die meetproses

gebruik word, moet reël 33.4 toegepas word.

39

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!