04.05.2013 Views

reëls vir die spel rolbal suid afrikaanse uitgawe

reëls vir die spel rolbal suid afrikaanse uitgawe

reëls vir die spel rolbal suid afrikaanse uitgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Afdeling 14 - Beamptes en toeskouers

55 Pligte van merker

55.1 In die afwesigheid van ‟n skeidsregter, moet die merker:

55.1.1 verseker dat alle aspekte van die spel plaasvind volgens die Reëls van

die Spel Rolbal;

55.1.2 Verseker dat voordat spel ‟n aanvang neem:

55.1.2.1 alle balle ‟n duidelik sigbare, geldige WR Stempel op het;

55.1.2.2 die speelbane se wydte korrek is volgens reël 5.1, deur dit te

meet; en

55.1.2.3 die afstande aangedui deur die penne of skywe op die

sywalle in die speelrigting, korrek is volgens reël 5.12, deur

dit te meet.

55.2 Die merker moet

55.2.1 die witte sentreer;

55.2.2 verseker dat die witte minstens 23 meter vanaf die matlyn is, nadat dit

gesentreer is;

55.2.3 n witte wat minder as 2meter vanaf die voorste sloot tot stilstand kom

plaas soos beskryf in reël 22.2;

55.2.4 aan die kant van die baan, agter die witte en weg van die kop staan

55.2.5 enige besondere vrae oor die bestaande stand van die kop beantwoord

wat gevra word deur 'n speler in besit van die baan;

55.2.6 die posisie van die witte meedeel of aandui wanneer daarom gevra

word deur ‟n speler in besit van die baan;

55.2.7 die bal of balle wat deur die merker beskou word as die skoot of

skote meedeel of aandui wanneer daarom gevra word deur die speler

in besit van die baan;

55.2.8 die bal of balle wat deur die merker beskou word as die skoot of

skote vir die spelers en toeskouers aandui deur middel van gekleurde

skootaanwysers, wanneer gemagtig deur die Beheerliggaam;

55.2.9 alle raakballe merk en die krytmerke van alle nie-raakballe verwyder,

onmiddellik nadat hulle tot stilstand gekom het;

55.2.10 enige bal van `n aangrensende baan stop wat moontlik `n stilbal of

stilwitte kan versteur.

55.2.11 met die toestemming van beide spelers, alle dooie balle van die

speelbaan verwyder;

55.1.12 die posisie van die witte en enige raakballe wat in die sloot beland,

merk soos beskryf in reëls 24.4 en 29.2;

55.2.13 nie enige balle verskuif of toelaat dat enige balle verskuif word

voordat albei spelers ooreengekom het oor die getal skote nie; en

55.2.14 alle omstrede skote meet wanneer enigeen van die spelers dit versoek.

As die spelers nie tevrede is met die beslissing nie, moet die merker

‟n skeidsregter inroep om die meet werk te doen. As die beheer-

liggaam nie ‟n skeidsregter aangestel het nie, moet die merker ‟n

bekwame neutrale persoon een kies om as skeidsregter op te tree. Die

beslissing van die skeidsregter is finaal.

55.3 Na voltooiing van elke skof moet die merker:

55.3.1 die telling op die telkaart aanteken;

55.3.2 die telling vir die spelers aandui; en

55.3.3 die mat wat gedurende die vorige skof gebruik is, van die baan

verwyder indien nodig.

45

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!