04.05.2013 Views

reëls vir die spel rolbal suid afrikaanse uitgawe

reëls vir die spel rolbal suid afrikaanse uitgawe

reëls vir die spel rolbal suid afrikaanse uitgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Inleiding

Voorwoord

Geen stel reëls wat `n sport beheer kan so alomomvattend wees dat dit vir elke gebeurlikheid

voorsiening kan maak nie. Die reëlkode vir die spel rolbal is geen uitsondering nie.

Buitegewone voorvalle waarvoor daar nie uitdruklik voorsiening gemaak is nie, kom gereeld

voor. Dit is dus goed om te onthou dat ware sportmanskap te alle tye behoort te seëvier en

indien `n situasie opduik wat nie deur die Reëls van die Sport Rolbal gedek word nie, spelers,

merkers en skeidsregters hul gesonde verstand en `n gees van regverdigheid sal gebruik om te

besluit oor geskikte optrede.

Konvensies

1. Verwysings na “behoort” en “moet” binne die reëls beteken dat die aksie verpligtend

is.

2. Verwysings na “kan” binne die reëls beteken dat die aksie opsioneel is.

3. Verwysings na „tussen‟ wanneer `n reeks gewigte of afstande aangedui word, beteken

dat die grootste en kleinste gegewe getalle binne die reeks ingesluit is.

4. Die woordomskrywings van reëls 1.2,1.3 en 1.4 is in alfabetiese volgorde.

Die Reëls van die Spel Rolbal Crystal Mark tweede oplaag moet toegepas word voor 1 April

2011, soos besluit deur die individuele Lid Nasionale Owerhede.

Kopiereg @ World Bowls Limited

Alle regte voorbehou. Niemand mag die inhoud kopieer, berg in `n bergingsfasiliteit, of enige

deel van hierdie publikasie aanstuur op enige wyse, (hetsy elektronies, meganies,

fotokopieëring notering of andersins) sonder skriftelike toestemming van World Bowls

Limited nie.

5

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!