04.05.2013 Views

reëls vir die spel rolbal suid afrikaanse uitgawe

reëls vir die spel rolbal suid afrikaanse uitgawe

reëls vir die spel rolbal suid afrikaanse uitgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Op sy oorspronklike koers - Kop nie versteur voor

Situasie Aksie

Bal verplasing deur `n speler of `n rolstoel

Deur `n lid van die span wat die bal afgelewer

Het, kop nie versteur daarna

Deur `n lid van die span wat die bal afgelewer het, kop

versteur daarna.

Deur `n teenstander, kop nie versteur daarna nie

Deur `n teenstander, kop versteur daarna

Op sy oorspronklike koers - Kop versteur voor

Kop nie versteur daarna

Kop versteur daarna

In beweging

Kop nie versteur daarna

Kop versteur daarna

Stilbal

Kop nie versteur daarna

Kop versteur daarna

57

Verklaar die bal dood

Herstel die kop en verklaar die bal dood

Laat die bal oorgespeel word, of plaas die bal waar geglo

word dit tot stilstand sou kom, of los die bal waar dit tot

stilstand gekom het.

Herstel die kop en laat die bal oorspeel of herstel die

kop en plaas die bal waar geglo word dit tot stilstand sou

kom of verklaar die skof dood.

Moet geen deel van die kop wat versteur is voor

verplasing herstel nie. Plaas die bal waar geglo word dat

dit tot stilstand sou gekom het of laat die bal waar dit tot

stilstand gekom het.

Moet geen deel van die kop wat versteur is voor die

verplasing herstel nie. Herstel enige deel van die kop wat

versteur is na die verplasing en plaas of die bal waar

geglo word dat dit tot stilstand sou kom of laat die bal

waar dit tot stilstand gekom het.

Plaas die bal waar geglo word dit tot stilstand sou kom of

Verklaar die skof dood.

Plaas die bal waar geglo word dit tot stilstand sou kom en

herstel enige deel van die kop wat versteur is na die

verplasing of verklaar die skof dood.

Plaas terug in vorige posisie

Plaas terug in voige posisie en herstel enige deel van die

kop wat versteur is na die verplasing.

Balverplasing deur `n neutrale persoon of neutrale voorwerp

Op sy oorspronklike koers------kop nie versteur voor

Binne baangrense kop nie versteur daarna Die bal word oorgespeel

Binne baangrense kop versteur daarna Kom tot `n ooreenkoms oor die herstel van die kop en

laat die bal oorspeel of indien geen ooreenkoms

verklaar die skof dood

Buite baan grense op korrekte swaai, kop nie versteur daarna Die bal word oorgespeel

Buite baan grense op korrekte swaai, kop versteur daarna Kom tot `n ooreenkoms oor die herstel van die kop en

laat die bal oorspeel of indien geen ooreenkoms

verklaar die skof dood

Op sy oorspronklike koers kop versteur voor

Kop nie versteur daarna

Kop versteur daarna

Moet geen deel van die kop wat versteur is voor die

verplasing herstel nie. Kom tot `n ooreenkoms oor waar

die bal tot stilstand sou kom of indien geen ooreenkoms

verklaar die skof dood.

Moet geen deel van die kop wat versteur is voor

verplasing herstel nie. Kom tot `n ooreenkoms oor waar

die bal tot stilstand sou kom en herstel enige deel van die

kop wat versteur is na die verplasing of indien geen

ooreenkoms verklaar die skof dood.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!