04.05.2013 Views

reëls vir die spel rolbal suid afrikaanse uitgawe

reëls vir die spel rolbal suid afrikaanse uitgawe

reëls vir die spel rolbal suid afrikaanse uitgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Afdeling 7- Beweging van die witte

29 Lewendige witte in die sloot

29.1 ʼn Witte wat tot in die voorste sloot deur ʼn bal in spel beweeg is, is lewendig

indien dit binne die sygrense van die speelbaan tot stilstand kom.

29.2 Die posisie van ʼn witte in die sloot moet aangedui word deur ʼn wit aanwyser,

hoogstens 50mm breed en hoogstens 100m hoog, regop bo-op die wal, of teen

die walwand en regoor die witte te plaas. Indien die sloot ʼn sandoppervlakte

het kan die posisie van die witte in die sloot ook aangedui word deur lyne om

die witte te trek Wanneer die sloot met gras beplant is of van ʼn kunsmateriaal

gemaak is, mag kryt gebruik word om die lyne te trek.

29.3 Die posisie van ʼn witte in die sloot sal wettig verander het indien dit beweeg is

deur:

29.3.1 ʼn lewendige raakbal; of

29.3.2 ‟n nie-raakbal wat deels op die baan is en deels oor die sloot leun, mits

ʼn deel van die nie-raakbal steeds op die baan is sodra dit tot stilstand

kom nadat dit die witte beweeg het.

29.4 Indien ʼn witte in die sloot versteur word deur ʼn nie-raakbal wat in die sloot

beland, moet Reël 33.5.3 toegepas word.

29.5 Indien daar enige verdere wettige beweging van die witte in die sloot is (soos

beskryf in reël 29.3), moet die nuwe posisie daarvan aangedui word (soos

beskryf in reël 29.2) deur die aanwysers te verskuif, die lyne in die sloot te

verwyder en weer nuwes te trek.

30 Dooie witte

30.1 Wanneer ʼn witte deur ʼn bal in spel beweeg word, is dit ʼn dooie witte, indien dit:

30.1.1 bo-oor die walwand gaan;

30.1.2 geheel en al buite die sygrense van die speelbaan tot stilstand kom

30.1.3; tot ruste kom in enige opening of ongelykheid in die walwand,

30.1.4 tot stilstand kom op ʼn afstand van minder as 20 meter gemeet

in ʼn reguit lyn vanaf die middel van die matlyn na die naaste punt van

die witte

30.2 ʼn Witte is nie dood wanneer dit tot stilstand kom:

30.2.1 bo-op n raakbal in die sloot: of

30.2.2 bo-op enige stilballe binne die sygrense van die baan

30.3 Skippers of teenstanders in ʼn Enkelspelpel moet besluit of `n witte binne of

buite spel is sodra hulle vind dat dit nodig is.(Hoewel die besluit geneem

behoort te word sodra die witte tot stilstand kom, kan die besluit steeds geneem

word indien „n aantal balle afgelewer is, nadat die witte tot stilstand gekom

het.) Indien hulle nie kan ooreenkom nie, moet die skeidsregter gevra word vir

„n beslissing.

30.4 Indien die witte dood is, is die skof dood en Reël 31 moet toegepas word. Die

Lid Nasionale owerheid kan besluit dat die skof nie dood verklaar word nie.

Hulle kan besluit op herplasing van die witte soos bepaal in Reël 15.5

31 Dooie skof

31.1 ʼn Dooie skof word nie beskou as gespeel nie, selfs al is alle balle in daardie

skof reeds gespeel.

31.2 ʼn Dooie skof word oorgespeel in dieselfde rigting tensy albei skippers of

teenstanders in ʼn Enkelspelpel ooreenkom om dit in die teenoorgestelde rigting

te speel.

(Indien die witte en die balle na die teenoorgestelde kant van die baan verplaas

moet word, moet dit oorgedra word. om sodoende nie spelers op `n

aangrensende baan te steur nie.)

33

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!