05.05.2013 Views

GR. 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER ... - AdMaths

GR. 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER ... - AdMaths

GR. 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER ... - AdMaths

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

2/12

VRAAG 2 [ 6 ]

In ‘n sekere streek word op 35% van die plase appels gekweek,

op 25% perskes en op 8% appels en perskes.

Gebruik ‘n Venn-diagram en bepaal die waarskynlikheid dat as ‘n

plaas ewekansig gekies word...

2.1 daar appels of perskes gekweek word? (2)

2.2 daar perskes gekweek word, maar nie appels nie? (2)

2.3 daar glad nie perskes of appels gekweek word nie? (2)

VRAAG 3 [ 11 ]

‘n Ondersoek is gedoen om die uitwerking van ‘n nuwe soort vitamientablet

te toets. Wetenskaplikes maak ook gebruik van ‘n fopmiddel

(placebo) om die ondersoek te staaf.

Die onderstaande twee-rigting tabel toon die resultate:

Verbetering in

gesondheid

Geen verbetering

in gesondheid

Vitamien Fopmiddel Totaal

400 (a) 700

(b) 120 (c)

Totaal 540 420 (d)

Beantwoord die volgende vrae...

(Toon alle stappe om jou antwoorde te motiveer.)

3.1 Bereken die waardes van die letters a, b, c, en d in die

tabel. (4)

3.2 Bepaal die waarskynlikheid dat ‘n persoon wat ewekansig

gekies word geen verbetering in sy/haar gesondheid sal

ervaar nadat die vitamientablet gebruik is nie. (2)

3.3 Is ‘n verbetering in gesondheid afhanklik of onafhanklik van

die gebruik van die vitamientablet? (5)

11 V3 NOVEMBER 2011

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!