06.05.2013 Views

Lekaanvulling en kafeteriastelsel - Landbou.com

Lekaanvulling en kafeteriastelsel - Landbou.com

Lekaanvulling en kafeteriastelsel - Landbou.com

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Australiese navorsing toon dat die aanvulling van fosfor die weidingsinname met ongeveer 25 %

verhoog met ‘n gevolglike 15 % verhoging in liggaamsmassa terwyl kalf-persentasie met ongeveer 15

persentasie-eenhede verhoog (McCosker & Winks, 1994). Fosforaanvulling het voerinname met 12

tot 61 % verhoog (Winks, 1990) wanneer die proteïeninhoud van die voer meer as 8.1 % (d.i. 1.3 %

stikstof) en die fosforinhoud laer as 0.15 % was (McCosker & Winks, 1994). Dit beteken dat

fosforaanvulling slegs weidingsinname sal stimuleer as die proteïeninhoud van die weiding voldoende

(8.1 – 9.4 % proteïen) is. Uitsonderings is waar lakterende diere reageer op fosforaanvulling hoewel

die proteïeninhoud laer as 9.4 % was (Winks, 1990). Die proteïeninhoud van die weiding is

gewoonlik meer as 8.1 % wanneer dit groen is, aktief groei en die diere in massa toeneem.

Navorsers is dit eens dat fosforaanvulling die groei van die diere slegs verhoog as dit eerstens

weidingsinname verhoog. Verhoogde groei as gevolg van fosforaanvulling vind slegs plaas as diere

op weiding reeds in massa toeneem. In ondersoeke wat gedoen is, is gevind dat fosforaanvulling op

groenweiding die gemiddelde daaglikse massatoename (GDT) van beeste met 130 tot 320 g per dag

verhoog het (sien ook Afdeling 4.2). In hierdie verband het dr. Deon Jacobs aangetoon dat

fosforaanvulling saam met goeie kwaliteit groen somerveld koei plus kalfmassa by die Dundee

Navorsingstasie in Noord-Natal met tot 623 g per dag kan verhoog in vergelyking met die

kontrolegroep wat geen fosfor ontvang het nie.

Hoewel fosforaanvulling reproduksietempo van koeie verhoog, kan dit nie net aan die aanvulling van

die fosfor toegeskryf word nie. In die meeste gevalle kan die verhoogde speenpersentasie aan 'n

toename in liggaamsmassa en ‘n verbeterde kondisie van die koeie toegeskryf word weens ‘n

verhoogde weidingsinname as gevolg van die aanvulling van fosfor. Dieselfde redes kan aangevoer

word hoekom fosforaanvulling die melk-produksie van weidende vleisbeeskoeie en gevolglik die

speenmassa van hulle kalwers verhoog (Winks, 1990; McCosker & Winks, 1994). Die aanvulling van

fosfor gedurende die droë seisoen het nie melkproduksie op daardie stadium beïnvloed nie. Nadat

die groenseisoen ‘n aanvang geneem het, het die koeie wat fosfor gedurende die droë

seisoen ontvang het meer melk geproduseer as dié wat nie ontvang het nie (McCosker &

Winks, 1994). Dit wil voorkom asof die koeie die ekstra fosfor in hulle bene stoor en dan later

wanneer die kwaliteit van die weiding verbeter, dit weer onttrek weens die baie hoë aanvraag vir

fosfor as gevolg van verhoogde melkproduksie en massatoename op groenweiding. Dit ondersteun

die aanbeveling om ‘n gedeelte van die fosfor aan laatdragtige en lakterende koeie in die droë

seisoen te voer (McCosker & Winks, 1994).

Navorsingsresultate toon dat hoe beter die kwaliteit van die weiding is, hoe groter is die

respons wat met fosforaanvulling verkry word, mits daar voldoende weiding beskikbaar

is (Jacobs, 1997).

7. WAAR MOET FOSFOR AANGEVUL WORD?

Dit is baie duur om fosfor te voer, maar dit kan selfs baie duurder wees om nie fosfor te voer as die

diere ‘n akute of marginale tekort het nie (McCosker & Winks, 1994). Simptome en kliniese tekens

soos “Peg-leg” (diere loop met stywe bene en ongekoördineerd ook bekend as osteomalasia of

stywesiekte), gebreekte bene, kou van bene (pika of afwykende aptyt), voorkoms van lamsiekte

weens Botulisme, lang uitgegroeide hoewe, vermaering, swak groei, lae kalfpersentasie, growwe

stekelrige en dowwe haarkleed is ook aanduidings dat die dier aan ‘n fosfortekort lei (McCosker &

Winks, 1994). Diere wat van 'n gebied geskuif word waar daar voldoende fosfor in die weiding is na

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!