Lekaanvulling en kafeteriastelsel - Landbou.com
Lekaanvulling en kafeteriastelsel - Landbou.com
Lekaanvulling en kafeteriastelsel - Landbou.com
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
(g/dier/dag) (g/dier/dag)

(kg)

(1 tot 5) van been

(mg/cm 3 )

10 8 485 2.25 175.9

10 4 483 2.38 140.6

10 0 467 1.88 126.5

5 8 502 2.44 164.3

5 4 482 1.94 141.1

5 0 486 1.94 86.3

0 8 486 1.88 85.9

0 4 471 1.75 73.6

0 0 396 1.00 63.9

* Beenfosforvlakke van 140 – 150 mg/cm 3 kan as voldoende beskou word terwyl vlakke laer as 120

mg/cm 3 op 'n fosfortekort dui.

Lyle et al. (1997) het oor ‘n drie jaar periode ‘n ondersoek geloods na die aanvulling van fosfor op

droë suurgrasveld in die omgewing van Kokstad. Al die koeie het daagliks 12 g fosfor per koei in die

somer ontvang. Vir die winterperiode is die dragtige koeie in twee groepe verdeel. Die kontrolegroep

het daagliks 200 g proteïen en 1 g fosfor ontvang terwyl die behandelingsgroep dieselfde hoeveelheid

proteïen, maar 8 g fosfor per koei ontvang het. Na kalf in September het beide groepe daagliks 300

g proteïen per koei ontvang terwyl die kontrolegroep 1.6 g fosfor en die behandelingsgroep 12 g

fosfor per koei ontvang het. Addisionele fosforaanvulling saam met proteïen het onder hierdie

omstandighede op droë wintergrasveld geen betekenisvolle verskille in kalfpersentasie, koei- en

kalfmassa teweeggebring nie en was dus nie ekonomies geregverdig nie.

Die sukses van proteïenaanvulling op droë weiding hang volgens Lyle et al. (1997) af van die

hoeveelheid sout en voerkalk wat saam met die lek ingeneem word. In 'n ondersoek waar beide

groepe beeste daagliks 40 g voerkalk (d.i. ± 14.4 g Ca/dier/dag) ingeneem het, het oormatige

soutinname (111 g/dier/dag) massaverlies verhoog in vergelyking met 35 g sout per dier per dag (J.

Viljoen, 1996 – persoonlike mededeling). Bortolussi et al. (1992) het ‘n drastiese verlaging in

liggaammassa gevind waar ‘n hoë vlak van kalsium (± 23 g Ca/dier/dag) in vergelyking met lae vlak

van kalsium (± 11 g Ca/dier/dag) saam met proteïen aan beeste voorsien is. In die proewe van Lyle

et al. (1997) het die diere daagliks 5 tot 8 g kalsium ingeneem. Oormatige inname van sout (>

80 g/bees/dag) en voerkalk is nie net skadelik vir die dier nie, maar om die korrekte

afleidings te maak, moet die diere in die kontrolegroep en dié in die behandelingsgroepe

dieselfde hoeveelheid sout en voerkalk inneem (D. Jacobs, 1999 – persoonlike

mededeling).

Na ‘n baie omvattende literatuurstudie oor fosforaanvulling beveel McCosker en Winks (1994) die

volgende aan: