06.05.2013 Views

Lekaanvulling en kafeteriastelsel - Landbou.com

Lekaanvulling en kafeteriastelsel - Landbou.com

Lekaanvulling en kafeteriastelsel - Landbou.com

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

word nie, potensieel skadelig vir die diere kan wees. As gevolg van hierdie ongewensde elemente is

verskeie rotsfosfaat- en fosfaatbevattende kunsmisbronne nie geskik as fosforbronne vir diere nie.

Dit is daarom belangrik dat produsente slegs produkte gebruik van wie die kwaliteit vertrou kan word

en wat fosfor van ‘n hoë voedingswaarde voorsien. Voermol gebruik slegs hoë kwaliteit

monokalsiumfosfaat as fosforbron in sy fosfaat-produkte. Evaluering wat deur gesaghebbende

oorsese laboratoriums (bv. ID-DLO in Nederland) gedoen is, het telkemale getoon dat hierdie

monokalsiumfosfaatbron van hoogstaande gehalte is en dat sy fosfor se biobeskikbaarheid tans die

hoogste is van alle fosforbronne in Suid-Afrika.

10. VOORBEELDE VAN FOSFORLEKKE

Voermol het ‘n verskeidenheid van produkte beskikbaar wat gebruik kan word om fosfor saam met

proteïen op droë veld- of weidings (bv. kleingraanstoppellande) aan te vul. Hierdie produkte kan in

twee groepe op grond van hulle fosforinhoud (laag en hoog) as volg ingedeel word:

Proteïenlekke met lae fosforinhoud Proteïenlekke met hoë fosforinhoud

Voermol Premix 450 Rumevite Ekonolek

Voermol Suurveldlek Rumevite Skaaplekkonsentraat

Voermol Dundee Lekkonsentraat Voermol Proteïenblok

Rumevite Beesblok

Proteïenlekke met 'n lae fosforinhoud is vir gebruik waar diere op droë veld massa handhaaf of

verloor. Addisionele fosfor moet egter bygemeng word vir dragtige koeie vanaf drie maande voor kalf

en gedurende laktasie op droë weiding. In hierdie geval behoort addisionele energie ook bygemeng

te word om 'n produksielek te gee. Hoewel Groenewald (1986) se navorsing duidelik op die

ekonomiese regverdigbaarheid van energie-insluiting dui, het McCosker en Winks (1994) daarenteen

dit nie pertinent aanbeveel nie.

Voermol het die volgende produkte beskikbaar wat gebruik kan word om fosfor op groen veld- of

groen aangeplante weidings aan te vul:

♦ Voermol Fosfaatblok, maak die aanvulling van fosfor gerieflik omdat geen lekbakke nodig is nie.

Aangesien dit ‘n goeie weerbestandheid het, is dit veral geskik om te gebruik in gebiede waar reën

dikwels voorkom. Die blok weeg 25 kg en is dus maklik om te hanteer. Voermol Fosfaatblok

bevat 6 % fosfor, 12 % kalsium plus dié sewe belangrikste spoorelemente. Hierdie blok het tans

die hoogste spoorelementinhoud van alle fosfaataanvullings in Suid-Afrika. Dit is belangrik dat die

spoorelement-reserwe van diere deurgaans aangevul word om optimale groei en reproduksie te

verseker. Weens die die hoë magnesiuminhoud (3 %) van hierdie blok lewer dit uitstekende

resultate in magnesium-armgebiede.

Inname: Beeste 100 tot 240 g/dier/dag

Skape 17 tot 40 g/dier/dag

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!