06.05.2013 Views

Lekaanvulling en kafeteriastelsel - Landbou.com

Lekaanvulling en kafeteriastelsel - Landbou.com

Lekaanvulling en kafeteriastelsel - Landbou.com

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

onttrek word wat die dier nadelig beïnvloed. Die toestand kan vereger indien die fosforinname

vanuit die somerlek nie genoeg is nie en gevolglik sal die diere in die somer op groenweiding

swakker presteer. Dit is daarom logies om fosfor gedurende laat-dragtigheid op droë weiding te

voorsien om oormatige onttrekking van fosfor deur middel van beendemineralisering uit die been

te verhoed. Hierdie strategie sal die dier dan in staat stel om makliker haar reserwes ten volle aan

te vul wat 'n positiewe invloed op produksie en reproduksie behoort te hê. Volgens McCosker &

Winks (1994) het die aanvulling van fosfor gedurende die droë seisoen nie melkproduksie op

daardie stadium beïnvloed nie, maar nadat die groenseisoen ‘n aanvang geneem het, het die koeie

wat fosfor gedurende die droë seisoen ontvang het meer melk geproduseer as dié wat nie ontvang

het nie. Dit ondersteun die aanbeveling om ‘n gedeelte van die fosfor aan laatdragtige en

lakterende koeie gedurende die droë seisoen te voer (McCosker & Winks, 1994). Ter motivering

het De Waal et al. (1996) dit duidelik gestel dat weidende vleisbeeskoeie nie die verlies aan geen

fosfor-aanvulling in die een helfte van die jaar kan opmaak as hulle slegs aanvulling vir die ander

helfte van die jaar ontvang nie. Volgens De Brouwer (1998) se navorsing benodig reproduktiewe

koeie fosforaanvulling regdeur die jaar. De Brouwer (1998) is van mening dat 'n konstante lae

vlak van fosforaanvulling verkieslik is bo 'n onderbroke hoë vlak wat die massa van die koeie

versteur.

♦ Die aanvulling van fosfor aan nie-produserende en -reproduserende diere soos osse en

speenkalwers wat massa verloor of handhaaf op droë weiding is nie ekonomies geregverdig nie.

Dit word aanbeveel dat hierdie diere 'n proteïenlek met 'n lae fosforinhoud (sonder addisionele

fosfor) op droë weiding gevoer word. Hierdie diere ontvang dan 'n fosforaanvulling op

groenweiding wanneer hulle in massa toeneem. Dit behoort voldoende te wees om optimale groei

te verseker asook om hulle fosforreserwes voldoende aan te vul. Volgens Lyle et al. (1997) sal

addisionele fosforaanvulling vir droë diere op droë weiding slegs voordelig wees onder

uitsonderlike toestande soos:

Baie swak liggaamskondisie.

Nie genoeg groen gras gedurende die vorige nat seisoen nie.

Verlengde droë seisoen wat die diere se fosfaatreserwes uitput.

Onverwagte reëns wat die droë seisoen in ‘n nat seisoen verander.

Volop goeie kwaliteit voer (bevat voldoende energie om 'n toename in liggaammassa te

bewerkstellig) wat ‘n tekort aan fosfor het.

Te min fosfor gedurende die voorafgaande nat seisoen aangevul.

Teen hierdie agtergrond blyk dit dat die aanvulling van fosfor saam met proteïen vir

reproduktiewe en produserende koeie op droë weiding geregverdig is. Na aanleiding van

die mees onlangse navorsing word riglyne vir minimum fosforaanvulling vir beeste in

Tabel 6 aangetoon. Hierdie riglyne moet met diskresie gebruik word en aangepas word

volgens die kwaliteit en hoeveelheid weiding beskikbaar, klimaat, tyd van die jaar

wanneer die koeie kalf, voedingsgeskiedenis en kondisie van die diere, respons wat

verkry word, ensovoorts.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!