06.05.2013 Views

Lekaanvulling en kafeteriastelsel - Landbou.com

Lekaanvulling en kafeteriastelsel - Landbou.com

Lekaanvulling en kafeteriastelsel - Landbou.com

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Tabel 1 Indikator van fosforstatus (McCosker & Winks, 1994)

Spesie Indikator Kategorie

Baie laag Laag Medium Hoog

Plant Grond 1 (dpm) < 2 3 – 5 6 – 8 > 10

Dier

Akuut Tekort Marginaal Voldoende

Grond 1 (dpm) < 4 4 – 6 7 – 8 > 8

Plant 2 (% P) < 0.05 0.05 – 0.10 0.10 – 0.15 > 0.20

Bloed 3 (mg/L) < 25 25 – 35 35 – 45 > 45

Been 4 (mg/cm 3 ) < 120 120 140 > 160

1 Grondfosforvlakke in die boonste 10 cm uitgedruk as beskikbare fosfor soos bepaal met die

bikarbonaatmetode.

2 Die hoogste fosforvlakke (% P op DM-basis) is in jong groen blare gedurende die aktiewe

groeiseisoen en neem progressief af in die ouer blare en stingels.

3 Anorganiese bloedfosforvlakke is ‘n diagnostiese maatstaf vir ‘n fosfortekort slegs as dit saam met

die misstikstof gebruik word (McCosker & Winks, 1994). Bloedplasma-fosforvlakke alleen is meer 'n

aanduiding van fosforinname as fosforstatus van die dier. (De Waal, 1997).

4 Volgens Little & Ratcliff (1979) en Little & Shaw (1979). Fosforkonsentrasie in die ribbebeen is 'n

akkurate aanduiding van die mineraalstatus van die dier (De Waal, 1997).

5. WANNEER MOET FOSFOR AANGEVUL WORD?

4.1 Fosforaanvulling op droë weiding

Die tydstip waarop fosforaanvulling geskied, is krities nie net om dit ekonomies te regverdig nie, maar

ook om goeie resultate te behaal (McCosker & Winks, 1994). Die voer van fosfor aan droë diere

wanneer hulle proteïen- en energie-inname laag is en die diere massa verloor, is kontraproduktief

(Tabel 2) omdat dit massaverlies sal versnel (Winks & Laing, 1972; Louw, 1979; Van Niekerk &

Jacobs, 1985). Volgens Groenewald (1986) induseer fosforaanvulling op droë weiding die

katabolisme (afbreek) van liggaamreserwes. Op ‘n lae kwaliteit dieet (bv. droë grasweiding)

domineer proteïen liggaammassaprestasie terwyl die aanvulling van slegs energie sonder proteïen

onder hierdie omstandighede weinig impak het en tot substitusievoeding lei. Die inname van proteïen

en energie vanuit die weidings onder hierdie omstandighede (droë weiding)

Tabel 2 Die effek van aanvulling van fosfor gedurende die droë seisoen op

liggaammassaverandering van osse (g/dier/dag) (Winks & Laing, 1972)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!