06.05.2013 Views

Lekaanvulling en kafeteriastelsel - Landbou.com

Lekaanvulling en kafeteriastelsel - Landbou.com

Lekaanvulling en kafeteriastelsel - Landbou.com

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

♦ Voermol Rumevite 6P, is ‘n klaargemengde fosfor-spoorelementaanvulling. Voermol Rumevite

6P bevat 6 % fosfor, 12 % kalsium plus dié sewe belangrikste spoorelemente.

Inname: Beeste 100 tot 240 g/dier/dag

Skape 17 tot 40 g/dier/dag

♦ Voermol Rumevite 12P, is ‘n fosforlekkonsentraat wat 12 % fosfor en 24 % kalsium plus dié

sewe belangrikste spoorelemente bevat. Meng een sak (50 kg) daarvan met een sak sout (50 kg)

om ‘n 6 %-fosforlek te kry.

Inname: Beeste 100 tot 240 g/dier/dag

Skape 17 tot 40 g/dier/dag

Voermol se melassegebaseerde fosforlekke verminder stowwerigheid, beperk windverliese en is ook

geskik vir melkkoeie, perde en wild op groenweiding.

11. REDES VIR LAE LEKINNAME

Lae lekinnames hou dikwels verband met die kwaliteit van drinkwater. Hoë vlakke van soute soos

kalsium, magnesium, swawel of natrium (meer as 250 dpm) sal lekinname nadelig beïnvloed terwyl

hoë ystervlakke fosformetabolisme benadeel. Wanneer lek-inames laag is, moet die drinkwater

ontleed word om hierdie soute te identifiseer asook hulle konsentrasies te bepaal waarna aanpassings

aan lekmengsels gemaak moet word.

Dit is noodsaaklik dat kalwers en lammers aan lek blootgestel word terwyl hulle soog. Sogende diere

leer eet deur nabootsing van hulle moeders. Wanneer hulle volwasse is, sal hulle dus baie makliker

en beter lek vreet as diere wat, terwyl hulle gesoog het, nooit toegang tot lek gehad het nie.

Voldoende lekspasie is ook belangrik om aanbevole lekinnames te verkry. Een Fosfaat-lekblok of 50

cm lekbakspasie vir 25 beeste of 50 skape kan as ‘n duimreël in die geval fosfaatlekke gebruik word.

12. SAMEVATTING

Een aspek wat deur die meeste navorsingswerk beklemtoon word, is dat die respons met

fosforaanvulling dramaties van een gebied na 'n ander varieer (De Brouwer, 1998). Fosforaanvulling

kan noodsaaklik in een gebied wees terwyl dit onnodig is in 'n ander gebied (Engels, 1981; Read,

1984; De Waal & Koekemoer, 1993; De Waal at al., 1993). Die ekstrapolasie van resultate van een

gebied na 'n ander is daarom nie aan te beveel nie (De Brouwer, 1998).

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!