06.05.2013 Views

Lekaanvulling en kafeteriastelsel - Landbou.com

Lekaanvulling en kafeteriastelsel - Landbou.com

Lekaanvulling en kafeteriastelsel - Landbou.com

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Lekinname moet voortdurend op ‘n gereelde grondslag (verkieslik elke sewe dae, maar nie langer as

elke 14 dae nie) gemonitor word terwyl lekinname deur sogende kalwers ook in berekening gebring

moet word (De Waal et al., 1996) om te bepaal of die diere genoeg voedingstowwe (bv. fosfor,

proteïen, ensovoorts) inneem.

Baie hoë soutinnames wat dikwels in die praktyk ondervind word waar slegs soutlekke gevoer word,

is nie net altyd as gevolg van 'n southonger nie, maar kan moontlik ook 'n aanduiding van pika

(afwykende aptyt) wees as gevolg van 'n fosfortekort (De Brouwer, 1998) en/of ander

makromineraal- of spoorelementtekort of -wanbalans.

Skape het weens hulle doeltreffende fosfor-hersirkuleringsmeganisme ‘n relatief laer fosforbehoefte

as beeste. Hoewel fosforaanvulling vir skape dus van minder belang blyk te wees, is die aanvulling

daarvan vir produserende en reproduserende skape op groenweiding tog noodsaaklik. Meer nog, die

aanvulling van ‘n fosforlek verseker dat skape hulle spoorelementreserwes opbou om hoë produksie

en reproduksie te verseker. In hierdie verband is aangetoon dat die aanvulling van fosfor die dier in

staat stel om sy mineraalreserwes in stand te hou (Little et al., 1978; Read et al., 1985).

KERNGEDAGTES

Respons met fosforaanvulling hang af van die fosforinhoud van die weiding,

fosforstatus van die dier, klas dier en fisiologiese status (bv. droog of lakterend)

asook die voorsiening van ander voedingstowwe (bv. proteïen en energie) deur

die weiding. Betekenisvolle resultate met fosforaanvulling sal slegs geskied

wanneer fosfor die primêre beperkende voedingstof in die weiding (minder as

0.15 % fosfor) is en die proteïen meer as 9.4 % is (Winks, 1990).

Beskou fosfor soos ‘n groeistimulant, met ander woorde, dit sal groeitempo

slegs verhoog as die diere alreeds in massa toeneem. Moet dus nie fosfor aan

groeiende diere voer as hulle nie in massa toeneem nie.

Die mees ekonomiese respons met fosforaanvulling word verkry as dit op groen,

aktief groeiende weiding aangevul word, mits daar voldoende weiding van ‘n

hoë gehalte is, met ander woorde, hoe groener en hoe beter die weiding des te

beter die resultate.

Koeie het vanaf ongeveer drie maande voor kalf en gedurende laktasie 'n

addisionele fosforbehoefte op droë weiding.

Lekinnames moet voortdurend gemonitor word.

Geskryf deur: dr. Jasper Coetzee, Tegniese Direkteur, Voermol Voere (jasperco@iafrica.com)

29 November 2009

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!