15.11.2012 Views

Desember 2008 - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Desember 2008 - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Desember 2008 - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

gesprek

te wat ons gestel het, sal bereik. Ons as Trustees is baie

dankbaar dat die meeste kerkrade Artt. 13 en 20 KO

getrou nakom.

� Sou ons die Dankbaarheidsfonds vinnig kon laat groei,

kan ons nog beter verhogings aan ons emeriti deurgee.

� As gevolg van die tekort aan predikante, word die hulpdiens

wat ons emeriti lewer – veral in klein gemeentes

– baie waardeer en speel hulle ’n baie groot rol sodat

Woordbediening kan voortgaan.

� Die versorging van emeritus-“maruti’s” wek groot kommer.

Van ons maruti’s kan byvoorbeeld nie emeriteer

nie, omdat hulle geen versorging sou hê nie. Die Deputate

Emeritaatsversorging is besig om die behoefte te bepaal,

en ons wil graag sekere aanbevelings aan die Algemene

Sinode maak.

Jy dien nou al vir ses jaar op die Kuratorium van die

Teologiese Skool. Wat se werk doen kuratore? Studeer

daar genoeg teologiese studente om in die behoeftes

te voorsien?

Die kuratore se grootste taak is om toesig te hou op

verskeie vlakke – oor die professore, oor wat geleer

word aan die Teologiese Skool, en oor die studente.

Daar is ’n groot tekort aan teologiese studente. As ons

in aanmerking neem dat daar meer as 25 vakante gemeentes

in die blanke kerke en ongeveer 45 vakante gemeentes in

die swart kerke is, heers daar kommer hieroor.

Dit val op dat ná die eenwording van die

Teologiese Skole van Hammanskraal en Potchefstroom

minder studente uit die ressort van Sinodes

Middellande en Soutpansberg hulle vir teologiese

studie jaarliks aanmeld. Wat kan hieraan gedoen

word?

Ek dink daar moet aan die TSP ’n oorbruggingskursus

aangebied word om voornemende teologiese studente

in staat te stel om te voldoen aan die universiteit se standaarde

vir toelating tot die onderskeie graadkursusse.

Jy is nou al vir 32 jaar predikant in Springs-Oos. Het

julle gemeente ook iets ervaar van debatte oor die

kerklied, kleredrag, wyse van nagmaalviering ensovoorts,

wat deur die jare in talle gemeentes voorgekom

het? Hoe het julle sake hanteer om rus en vrede

te verseker?

Daar was moeilike dae, party van die debatte kon nooit

klaarkry nie. Dit het gewissel van kerklike kleredrag

soos swart pakke, hoede vir die susters, kleredrag van ouderlinge

en diakens tydens huisbesoek, staan of sit tydens die

gebed, kollekte onder die diens, Skrifberymings, afkondiginge

voor die erediens ensovoorts, ensovoorts.

In al hierdie sake het ek probeer om my as persoon nie

in die spervuur te laat beland nie. Op die kerkraadsvergaderings

het ek leiding gegee, maar pobeer om waar moontlik

nie betrokke te raak in die beredenerings oor ’n saak nie.

Beswaardes is besoek en weer besoek, en met die verloop

van tyd het oor sekere sake wel berusting gekom.

Hoe behoort ’n gemeente van Christus Kersfees te

vier?

Ons is die afgelope klompie jare tydens Kersfees in die

Wes-Kaap en woon gewoonlik die Kersdiens in die

Geref. Kerk Kleinmond by. Dis ’n wonderlike ervaring om

saam met meer 200 lidmate in die klein kerkie so ’n diens

by te woon. So ’n vroeë oggenddiens dink ek is gepas en

stigtelik vir die viering van Kersfees.

Jy het vir 12 jaar diens gedoen op beheerliggame

van skole. Onlangs het mnr. Paul Colditz, uitvoerende

hoof van die Federasie van Beheerliggame van Suid-

Afrikaanse Skole (FEDSAS), opgemerk dat “onderwys

in Suid-Afrika reeds in duie gestort het” (Kerkbode,

05-09-2008:4). Van die ongeveer 25 000 staatskole

is daar 2 000 wat behoorlik funksioneer. Hy sê

daar bestaan ook ’n kommerwekkende afwesigheid

van belangstelling onder veral Afrikaanse kerke by

die land se onderwys. Volgens hom het die rol wat

Afrikaanse kerke in die onderwys speel, sedert die

nuwe politieke bedeling in 1994 feitlik verdwyn.

Kerke moet ouers aanspoor om hulle verantwoordelikheid

ten opsigte van die onderwys te aanvaar.

Jou kommentaar hierop?

Die kerk het baie beslis ’n taak om ouers aan te moedig

om by hulle kinders se skole betrokke te wees. Groot

ouerbetrokkenheid verseker inspraak by skole, en ons kan

die invloed uitoefen wat ons moet uitoefen.

Het jy nog hoop vir ons land en vir die kerk van die

Here?

Vir ons land het ek hoop – armoede, geweld en

wanbestuur of ’n gebrek aan bestuur moet onder andere

baie aandag ontvang. Ons kerke kan hierin ’n rol speel.

Vir die kerk van die Here het ek baie hoop, inteendeel dit is

ONS enigste hoop in Christus. Die Gereformeerde Kerke

moet groei en uitbrei oor alle grense heen. My bede is dat

Fees 150 nuwe betekenis gee aan ons opdrag vir die verbreiding

van die evangelie van ons Here Jesus Christus.

Enigiets anders op die hart?

Ek sal graag twee sake wil noem:

� Ons kan nogal baie stewig standpunt inneem dat ons

alleen op grond van die waarheid in die Bybel ons lewe

moet inrig, ook ons kerklike lewe en in kerklike vergaderings.

Dit is wonderlik en mooi. Maar dan moet ons ook

konsekwent wees. Ons dankoffers moet net so Skriftuurlik

getrou wees. Is ons offervaardigheid werklik na die

behorenseis van die Skrif?

� Ons moet ’n onwrikbare kinderlike geloof hê. Geloof

bou hoop en hoop blom in liefde vir God, sy kerk en vir

mekaar. DK

12 • Die Kerkblad • 2008

desember

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!