Desember 2008 - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
Desember 2008 - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
Desember 2008 - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
diskussie

Nogeens Artikel 31

Ek verwys na die insiggewende reaksie van

Hennie van der Walt van Nylstroom in Die

Kerkblad van Februarie met die opskrif “Artikel

31 KO is nie die probleem nie”. Hy verskil van ’n

artikel van my ’n tyd tevore. Ek het verwag dat ander

tot die debat sou toetree.

Ek meen dat sy artikel presies aandui hoe regsgeleerdes

die Kerkorde bekyk. Dit mag selfs vandag die

algemene opinie in die GKSA geword het. Sedert

1816 word “kerkorde” wyd as ’n vrywillige ooreenkoms

of konstitusie tussen “lidmate” of “kerke” beskou wat

verenig het om dieselfde belange en oogmerke na te

streef.

Hennie sê vanuit die sekulêre regsoogpunt dat Art. 31

KO, soos dit in 1964 vasgestel is, vir hom presies in

“verstaanbare Afrikaans” sê wat die verenigingsreg

myns insiens in ’n hof sal sê. ’n Hof sal nie op Skrif en

Belydenis ingaan nie. Hennie beredeneer dit ook nie.

Hy neem dus nie “kerk” nie, maar vereniging as

vertrekpunt en sê dat Art. 31 voorskryf “aan kerke in

Gereformeerde verband dat almal gebonde is aan die

besluite van meerdere vergaderings. Dit bevestig die

gesagsverhouding waartoe elke kerk homself vrywillig

by ooreenkoms verbind het”.

Ek ken en waardeer Hennie as koelkop “regsgeleerde”.

Ek wil vir hom dankie sê dat hy as regsgeleerde

die gewone regsopinie wat ek in my artikel “verenigingsreg”

genoem het, so helder vir lesers van Die

Kerkblad verwoord het. Ek gaan nie in op die res van

sy artikel nie. Hy raak daarin belangrike versuim van

pligte aan.

Die verskil tussen hom en my gaan oor verskillende

regsbeginsels agter die bewoording van Art. 31 KO. Ek

meen dat die standpunt dat die KO ’n ooreenkoms (of

kontrak) tussen “kerke” is wat “vrywillig” aangegaan

en daarom bindend is, vandag dikwels in ons kringe

gehoor word.

Daarom wil ek tog op Hennie se brief antwoord. Hy

praat van kerke in “Gereformeerde verband” sonder

Kerkorde

Prof. Bouke Spoelstra (emeritus, Pretoria)

om te definieer. Die vraag gaan om wie dra gesag in

“gereformeerde verband”?

Wat is en bedoel die Kerkorde?

Gereformeerde kerke het in Nederland na die Reformasie

vanaf ongeveer 1540 (goed 30 jaar) volkome

onafhanklik van mekaar bestaan. Die Reformasie het

basies oor geloof en belydenis, en nie Kerkorde nie,

gegaan. Elke kerk het selfstandig onder toesig van ’n

kerkraad (wat toe die Roomse biskop vervang het)

geleef soos die Skrif en die Belydenis (sedert die

Institusie) verwoord was.

Ek dink art. 7, 28-32 NGB is hieroor duidelik genoeg,

anders moet dit geskrap word as die gesag in die

GKSA nou inherent in “meerdere vergaderings”

gevestig word. ’n Wêreldlike hof is geen “kerklike”

gesag nie. Art. 7 NGB, wat weer in art. 28, 29 NGB

figureer, praat egter ’n ander taal oor gesag wat as

“gereformeerde gesag” behoort deur te gaan.

Tydens die Reformasie setel gesag in “sola scriptura”

(die Skrif alleen), soos Luther teen kerk en owerheid

op die Ryksdag van Worms geproklameer het. Gesag

setel nie in die “kerk” (Roomse clerus of kerkvergaderings)

nie.

Gereformeerde kerke in Nederland, Hollands- en

Franssprekend, het eers in 1571 in Emden tydens die

80-jarige Oorlog byeengekom om te bepaal hoe hulle

mekaar kon help om gereformeerd en gehoorsaam

aan die Skrif te bly. Hulle het op gond van art. 32 NGB

’n kerkorde aangegaan waardeur kerke deur middel

van ad hoc-byeenkomste (nie permanente strukture

nie) mekaar kon help om gereformeerd te bly.

Kerkrade kon in klassisse naburig binne kultuurverband

(Nederlandse en Franse klassisse) byeenkom om

te doen wat Guido de Bres na die eerste Franse

Sinode in 1559 in art. 32 NGB verwoord het. Byeenkomste

van kerke kon mekaar help om met adviese

en besluite Skrif en Belydenis te handhaaf.

Talle kerke, onder andere Engelse kerke, wou van die

“vergaderings” egter niks weet nie. Sommige hand-

28 • Die Kerkblad • 2008

desember